Boishaaier 2025
Culture
CSV
Arno Blom
Ons het 2025 afgeskop met kringleieropleiding in die skoolsaal op Dinsdag 21 Januarie 2025. Daar het 96 seuns opgedaag wat bereid was om dié jaar saam met Henré du Plessis en Joel Martini, die twee geestelike leiers van 2025, die leier van ’n groep te wees. Weer eens besef ons net die grootheid van God en sy genade. Dit was ook hierdie twee leiers se voorstel dat ons die jaar as skool saam in die saal begin tydens die eerste CSV-geleentheid. Vicus Kruger het vir ons die geleentheid gelei met ’n inleidende boodskap tot die lesse wat in kwartaal een sou volg. Mr Corné van Tonder had the mammoth task of dividing the entire school into 60 senior and junior groups after which we covered the first three lessons in groups. Our two main leaders organised an event in the hall where they delivered a short message and then gave Rev Ferreira Marais the opportunity to lead the school in worship. Easter weekend was during the long weekend of 18 April, which gave us the opportunity to celebrate Easter together on Thursday 17 April. The main subject of the lesson was The Cross. Each group leader received a red marker, and the boys who wanted to could draw a cross on the inside of their shoe to remember what Jesus did for us. Op 29 Mei het ons seuns reeds eksamen geskryf, maar daar is nogtans tyd ingeruim om na ’n Hemelvaartboodskap
te luister gelei deur Vicus Kruger. Ons is dankbaar vir die spesiale manier waarop hy die seuns gelei het tot ’n paar minute van stilte en dankbaarheid op die spesiale dag. Henré en Joel het gereël dat die skool Donderdag 21 Augustus almal in die saal bymekaarkom. Mnr Blom het die hoofleiers en al die kringleiers bedank vir hulle tyd deur die jaar. Hy het ook van die geleentheid gebruik gemaak om Vicus Kruger te bedank vir sy betrokkenheid by die skool se CSV asook die skryf van al die groepbesprekings elke Donderdag. Rev Ferreira Marais then took over with praise and worship. It is always such a massive privilege to hear over 900 boys singing together and praising the Lord. Vicus asked the school to turn around and to pray with him that the Lord will bless the Grade 12s during the September examination and for the years to come after school. It was a special moment and hopefully one that the Grade 12s will remember. Dit is regtig vir ons lekker om te sien hoeveel kringleiers met die voorbereiding van hulle lesse moeite doen en die verhoudings met hulle broers in blou op ’n geestelike vlak versterk. Ons sien baie uit na 2026 met al die nuwe geleenthede wat op ons wag.
CSV-kringleiers Agter: Eli Conrad, Wilbur Nieuwoudt, Ruben Cilliers, Ruan van der Merwe, Wilhelm van Zuydam, Vohn Heydenreich, Luca Passerini, Daniël Meissenheimer, Nicholas Swanepoel, Ryan Swanepoel, William Graham, Le Roux Terblanche, Jordan du Preez 2e ry: Robert Harris, Thomas Winterbach, Tyresse Abrahams, Luan Stander, Daniel Scholtz, Christie Engelbrecht, Bjorn Berry, Philip Venter, Francois Marais, Jan-Albert Botha, Etienne Terblanche, Hugo Smit, Zian Kritzinger, Roald Coetzee, Charl du Toit, Dieter du Toit, William Rall 1e ry: CJ Basson, Louhan van Breda, De Wet Nel, Alec Visser, Liam Smith, George du Toit, Cheston Kapot, De Villiers Herholdt, Rynard de Beer, Marnus Visagie, Kahl Paul, Derick Botha, Peter Krige, Max Malan, Christiaan van den Heever, Lodewyk Uys, Pieter Combrink, Tyrique Adonis Voor: Daniël van der Westhuizen, Jacques van Rooijen, Franco Bester, Henko Reyneke, Henré du Plessis (Voorsitter), mnr A Blom, Joel Martini (Voorsitter), mnr C van Tonder, Matthew Erasmus, William van Zyl, Bernhard du Toit, Hans Viljoen, Toit Malan
BOISHAAI 157 YEARS 69
Made with FlippingBook - Share PDF online