Boishaaier 2025

Prysuitdeling

7.2 UITSONDERLIKE MUSIEKPRESTASIE: Matthew Lamprecht (Matthew is hierdie jaar uitgenooi om deel te neem aan die UNISA-musiekbeurskompetisie en het ’n indrukwekkende tweede plek op nasionale vlak daarin behaal.) 7.3 KULTUURPRESTEERDER VAN DIE JAAR: Matthew Lamprecht 8. FABIO DONAZZAN-BEKER VIR BYDRAE TOT DIE BUITEMUURSE PROGRAM VAN DIE SKOOL, BEHALWE SPORT: Bruwer Bornman BERGFIETS: 9.1 Beste junior: Daniël Carstens 9.2 Bester senior: Samuel Cleary 10. SKAAK: Kampioen : Ethan Oosthuizen / Ethan van Heerden 11. ATLETIEK: 11.1 Die HJS-beker vir die beste prestasie in velditems: Cheston Kapot 11.2 Die Chum Osche beker vir die beste prestasie in baanitems: Abelines Schoeman / Heiden Blaauw 11.3 Junior Victor Ludorum: Jamie Doncaster 11.4 Senior Victor Ludorum: Christiaan Grundling 12. LANDLOOP: Beste atleet : Ryan Swanepoel 13. RUGBY: 13.1 Beste o.19-speler (Hannes Visagie-beker): Jayden Joubert 13.2 Speler wat die spel in die beste gees benader het (W & R Louw-beker): Bernhard du Toit / Kobus Wilken 13.3 Best performing team: o.15C (Daniel Moelich) / o.15D (Khaiden Poggenpoel) / o.19A (Steph van der Merwe) 13.4 Spesiale prys vir diens gelewer aan rugby: Steph van der Merwe 13.5 Sewes: Beste prestasie: Liam de Villiers 14. KRIEKET: Beste bouler (Du Plessis-beker): Aden Batt Diens aan krieket (Hellig-beker): Pieter Gildenhuys Krieketspeler wat die beste sportmangees openbaar het. (Paarl Krieketklub-beker): Brent Goosen Beste kolwer in die eerstespan (Freddie van Staden beker): Gideon du Toit 15. TENNIS: Nommer 1 junior speler: Nicholas Kruger Nommer 1 senior speler: Dawid Scholtz 16. HOCKEY: Most improved junior player (U14): Eli Baxter 9.

hy verwerf sy meestersgraad aan die Yale Universiteit, skryf onder andere verskeie dramas asook twee boeke. Pierre sterf ongelukkig in 2021. Die Pierre van der Spuy-toekenning word toegeken aan ’n graad 12-leerder wat kritiese denke openbaar en dit in opstelformaat aanbied. Die prys word in samewerking met die Paarl Boys’ High Foundation aangebied en word vanjaar deur dr Etienne van der Spuy oorhandig. Dit is dan vir ons ’n voorreg om die PIERRE VAN DER SPUY-TOEKENNING in samewerking met die Paarl Boys’ High Foundation vanjaar te kan oorhandig aan: Joel Martini 12. KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 12 10e Krige Kemp 9e Avin Trytsman 8e Bernhard du Toit 7e Kobus Wilken 6e Jan-Albert Botha 5e Oliver Sales 4e Janro Oeschger 3e Helgard Nolte (Die Jan Kirsten Dux-medaljewenners verskyn aan die einde van die dokument) A. BEKERS EN TROFEË 1. The LOUIS KNOETZE TROPHY for English debating: Helgard Nolte 2. REDENAARS: JOERNALISTIEK (Die JW MINNAAR-prys): edaksielid wat oor ’n tydperk van 3 jaar die grootste bydrae gelewer het: Matthew Lamprecht en Michael Pearce MOST PROMISING MUSIC STUDENT: The citation reads as follow: This trophy recognises talent, dedication and a love for music in a student who displays these attributes consistently during the course of the academic year. THE ALLEGRO TROPHY for Juniors: Chergeo Fransman THE VIVACE TROPHY for Seniors: Daniel Fulton Die Veelsydigste instrumentalis : Matthew Lamprecht en Andro Louw THE WIWE RAS-PRETORIUS TROPHY FOR THE MOST PROMISING ACTOR OF THE YEAR: Sebastian Joubert 5. 6. 2.1 Beste Junior: Louwrens Smith 2.2 Beste Senior: Christopher Tait 3. DEBAT (Die SJ MALHERBE-toekenning: Vernoem na oudskoolhoof en debatuniepresident van 1925): 3.1 Beste Junior spreker: Rainer Mellet 3.2 Beste Senior spreker: Rynard de Beer 4.

Most improved senior player: Matthew Erasmus Elwan Liebenberg trophy for best achievement: Martin de Bruyn / Jamie Kock

17. SWEM: Junior kampioen (Momberg-beker): Daniel Weber Senior kampioen: Jayden Williams

7.1 HAMMANN-KULTUURBEKER: Veelsydige kultuurprestasie deur ’n graad 11-leerder: Matthew Lamprecht

Senior Victor Ludorum (Die De Villiers-trofee vir die meeste punte in Interskole-swem): Francois Bester

BOISHAAI 157 YEARS 65

Made with FlippingBook - Share PDF online