Boishaaier 2025

3e, 4e, 5e Geslag & Klankspan

3e, 4e, 5e Geslag Agter: Gerrit Herholdt, Wilhelm Jonck, De Villiers Herholdt, Floyd Rossouw, Roelf du Plessis Voor: Hennie van der Westhuizen, Daniel Fulton, Christiaan Jonck, Philip Malherbe, Wilbur Nieuwwoudt

Philip Malherbe en Hans Viljoen saam met hul pa’s, Carel Malherbe en André Viljoen. Die oorspronklike foto is in 2021 geneem toe Philip en Hans nog graad 8-leerlinge was. In 2025, as matrieks, het hulle die oomblik herskep. Philip is ’n derde generasie Boishaaier – sy oupa, Philippus Johannes Malherbe (matriek 1958), en sy pa, Carel Malherbe (matriek 1987). Hans volg as tweede generasie in sy pa André Viljoen se voetspore (matriek 1978).

2021

2025

Klankspan Agter: Roux Jordaan, Robert Harris Voor: Ethan Hugo, Sebastian Joubert, mnr I Uys, Philip de Bruyn, Hans Fourie

58 BOISHAAI 157 YEARS

Made with FlippingBook - Share PDF online