Boishaaier 2025

OSU

Voorsittersverslag

Botha Warnich - Chairman

Hokkie:

Action cricket :

The curtain is drawing to a close on another eventful year on the Old Boys’ calendar. We kicked the year off in February by inviting the school’s Governing Body and Senior Management team, as well as the Trustees of the Paarl Boys’ High Foundation Trust and the OBU committee, for drinks and snacks at the museum. This gave us all the opportunity to align for the year ahead. Our Old Boys cricket team managed to clinch a victory by 5 runs over Paarl Gymnasium in their annual Interschools T20 fixture. Well played, gentlemen! Our AGM was held in March where the chairman reflected on 2024 and also highlighted what was planned for 2025. Thanks to all members of the OBU committee for their unwavering commitment and service towards the Old Boys’ Union! Paarl Golf Club was the host for our annual Old Boys golf day against Paul Roos in May, and PRG earned the bragging rights for the year by beating us 3.5-1.5. During the month of May we hosted a very successful auction and dinner with Nick Mallett and friends Carel du Plessis, Corné Krige, Marius Jonker, Neil de Bruin and Sean Erasmus, with Nick entertaining us with comical stories from his coaching days. HJS se oudstudente het ook hulle jaarlikse gholfdag teen Grey Kollege se oudstudente op Boschenmeer met 4.5 – 1.5 gewen. Mooi so, manne! Ons Tandems gaan ook elke jaar van krag tot krag met die Breërivier, Helderberg, Drakenstein, Tygerberg, Weskus en Swartland wat almal verskeie funksies gehou het. Die Stellenbosch studente sowel as Tygerberg en Helderberg Tandems het ook onderskeie Blou-aande die week van Interskole gehou. Die OSU het dan ook gedurende die Junie-vakansie ons klerewinkel vergroot en opgeknap. Dank aan Esmé en die dames van ons OSU kantoor wat hierdie projek staan gemaak het. Augustus was dit weer tyd vir die hoogtepunt van die jaar: Interskole 2025! Baie geluk aan alle onderwysers en afrigters met ′n baie suksesvolle Interskole en julle uitstekende prestasies. Wie sal dan ooit daardie laaste 12 minute van die 1ste span vergeet op Faurestraat! Die jaarlikse Oudstudente Interskole Gholfdag was ’n reuse sukses met meer as 40 vierballe wat deelgeneem het. Die uitslag was ongelukkig weer in die Bloedworse se guns, maar vriendskap en lekker kuier het verseker die aand gewen! Dankie aan Investec wat die hoofborg op hierdie besonderse dag was. Die oudstudente het ook meegeding in verskeie sportkodes gedurende Interskole met gemengde uitslae as volg : Rugby : Rolbal : 5-jaar span wen 15-12 HJS 85 – Gim 92 Golden Oldies wen 26-17 Skaak : Old Boys wen18-10 HJS Old Boys wen

Old Boys wen 2-1

HJS Old Boys wen met 14 lopies

Golden Oldies verloor 2-3 HJS Legends verloor During 2025 our Golden Oldies also competed in the North vs South tournament at Paul Roos, the SANGORA Nationals in Mbombela/Nelspruit, and the Winelands 10s at Boland Landbou. We are very pleased that the 2026 SANGORA Nationals will be hosted in September by the Paarl Boys’ High Old Boys’ Union in conjunction with Paarl Boys’ High and the Golden Oldies Rugby Team – watch this space! Die OSU het hierdie jaar se “Glansryk in Blou” Legends veiling in Gauteng gaan aanbied. Die manne in die Noorde het dit terdeë geniet. Baie dankie aan ons gassprekers: Mnre Neil de Bruin, Sean Erasmus en David Frost. Dit gaan verseker ’n gereelde instelling op ons kalender word! Ons het dan ook in Oktober die Klas van 2025 verwelkom by die Oudstudente-unie met die tradisionele oorhandiging van hulle oudstudente-dasse na afloop van hulle “uitstapdag” by die skool. Baie welkom manne, en baie dankie aan die Klas van 2005 wat hierdie funksie geborg het. The Old Boys’ Union continues to work closely with the Paarl Boys’ High Foundation Trust in creating projects that can generate long-term funding for the school to ensure that it remains an elite school for future generations. Then, a massive thank you to all our sponsors – Rietvallei Wine Estate, Optimum Financial Services, Investec, Lew Geffen Sotheby’s, Stepp and KWV – for contributing so generously to all our functions. We appreciate your support tremendously! Ons moes ongelukkig ook weer afskeid neem van oudstudente, familie en vriende in die Boishaai gemeenskap. Ons innige simpatie gaan uit aan diegene wat geliefdes verloor het gedurende hierdie jaar. Die Oudstudente-Unie kan nie voortbestaan sonder die ongelooflike harde werk van ons drie dames in die kantoor nie. Graag bedank ek namens die OSU bestuur en al die oudstudente vir Esmé, Bea en Tina hartlik vir hulle ongelooflike harde werk en die passie en positiewe energie waarmee hulle elke projek aanpak. Ons is hulle ewig dankbaar! Lastly, I would like to thank every Old Boy, parent, teacher, friend and sponsor who supported the Boishaai family throughout the year. It is with your support that we can ensure a “better” Boishaai for future generations. We look forward to strengthening these ties in the years to come!

We wish you all a blessed festive season. Highly honoured, glorious and blessed!

BOISHAAI 157 YEARS 183

Made with FlippingBook - Share PDF online