Boishaaier 2025

Gemeenskap

Be a Sweetheart Project

Natali Varney-Schutte

On 2 September, the “Be a Sweetheart” initiative was launched at Paarl Boys’ High School with the aim of collecting 50 kilograms of bottle-top lids, bread tags and aluminium tin tabs. This was in aid of the Sweetheart Wheelchair Foundation that uses the earnings from recycling the caps to give the gift of mobility to the poor and marginalised of our society. Back-a-Boishaaier Ons is baie betrokke by ons gemeenskap. Een van ons projekte word Back-a-Boishaaier (B-a-B) genoem. Nadat Covid-19 ons land gedurende Maart 2020 getref het, was ons bevoorreg om met ’n ondersteuningstelsel vir ons eie seuns te kon begin. Ons het destyds ouers wat hulle werk verloor het of wie se seuns nie toegang tot rekenaars of data gehad het nie, gehelp met skoolwerk en kruideniersware. Ons was geseën deur die bydraes van personeel, ouers, leerders, oudstudente en weldoeners en kan daarom die kruideniersware gedeelte steeds volhou. In 2021 het ons ook met ’n kosblikprojek begin waarvoor ouers soggens ’n kospakkie stuur wat ons dan aan sommige van ons seuns Mari Nel

The project was a remarkable success, with the school community surpassing expectations by collecting a total of 75 kilograms. Special recognition goes to the Grade 10s who contributed the most with 21 kilograms, closely followed by the Grade 8s with 20.5 kilograms. wat soms nie ontbyt het nie, uitdeel. Ons het ook skryfbehoeftes ontvang wat uitgedeel kon word. In 2024 het ons met ’n middag-pakkie (vir sommige van hierdie seuns) begin. Ouers het toe ook 65 sakke met kruideniersware geskenk en vyf skape by die Lamveiling gekoop wat ons ook kon uitdeel. Hierdie projek sal nie kan bestaan sonder gebede, ondersteuning en donasies nie en daarvoor sê ons BAIE, BAIE DANKIE! Ons het vroeër in die jaar op vier agtereenvolgende aande die baie gewilde ma-en-seunsaand aangebied. Te oordeel aan die gesigte het hulle dit baie geniet. Al die fondse van hierdie geleenthede gaan vir ons B-a-B-seuns. Dalk wil jy betrokke raak, dalk het jy nuwe varser idees of dalk het self hulp nodig? E-pos ons by: info@paarlboyshigh.

Sederberg-staptog Gedurende die April vakansie het ’n groep leerders en onderwysers in die Sederberge gaan stap. Hulle het die geleentheid gekry om die Maltese Kruis en Lot se Vrou (twee wêreldbekende sandsteenformasies) te sien en ook om Tafelberg (die tweede hoogste piek in die Sederberge) uit te klim. Jan Mostert

180 BOISHAAI 157 YEARS

Made with FlippingBook - Share PDF online