Boishaaier 2025
Buitesporte
Underwater Hockey
Markus van der Merwe
Rudi Spies
Ben Swanepoel
Sebastian van Wyk
Lucca Viljoen
The following players were selected to represent the Boland U/16 Underwater Hockey Teams: · Lucca Viljoen (Grade 8C) · Ben Swanepoel (Grade 8C) · Rudi Spies (Grade 8G) · Markus van der Merwe (Grade 8E) · Sebastian van Wyk (Grade 8E)
HJS het in die volgende gewigsgroepe aan die WP/Wynland-kampioenskap te Bellville-Suid deelgeneem: 520 kg, 560 kg en 600 kg. In die 520 kg afdeling was daar 17 spanne in twee afdelings. Ons behaal ’n 2e plek in ons afdeling en dring ná die halfeindstryd deur na die eindstryd waar ons ’n 4e plek verower het. In die 560 kg was daar 14 spanne in twee afdelings. Ná ’n tweede plek in ons afdeling dring ons deur na die finaal waar ons ’n 3e plek verower. In die 600 kg was daar 11 spanne in twee afdelings en ons het 3e in ons afdeling gekom. Toutrek
BOISHAAI 157 YEARS 177
Made with FlippingBook - Share PDF online