Boishaaier 2025
Outside Sports
Karate
Skiet
Henrico Kirsten (Graad 12) het in Mei 2025 Suid-Afrika verteenwoordig by die IPSC World Shoot in die PCC (Pistol Calibre Carbine)-afdeling in Tsjeggië. Ongeveer 1 000 skuts het van regoor die wêreld deelgeneem in die dorpie Znojmo. Die Suid-Afrikaanse o.18-junior span het goud verower en die VSA-span met meer as 100 punte geklop. Na ses dae se strawwe kompetisie en sowat 700 skote het Henrico individueel 14de geëindig en sy Protea-kleure met trots as Boishaaier gedra. Rynard de Beer neem aan die skiet wêreldkampioenskap deel. Hy presteer as volg:
· 2de junior HV-afdeling · 2de junior LV-afdeling · 2de senior HV-span
Michael Semer
Kyle Corbellari
· 1ste junior Unlimited-afdeling · Algehele Junior Wêreldkampioen
Michael Semer participated in the Annual WP Karate Championships at the Tygerberg Campus on 8 March 2025. Competing in the Men’s Elite (18 - 20 years) Kata and Kumite, he won silver medals in both events. He has been selected to participate in the National JKA Championships and the All Africa JKA Cup (for elite brown and black belts) to be held at Ellis Park Arena, Johannesburg, on 23–24 May 2025. Karate – Kyle Corbellari · Commonwealth Karate Championships – Gold in Elite Division · Commonwealth Karate Championships – Gold in Club Division · Selected as No. 1 for the South African Team to compete at the World Championships in Italy · Western Cape Junior Sportsman of the Year · Elite Division, Sports Science Institute – Western Cape Karate Team · KSA Nationals – Gold Medal · Bloemfontein League 1 – Gold Medal
· Protea Team at AUSC Region South – Gold Medal · KSA Durban Open & Elite U21 – Gold Medal · KSA Durban Open & Elite Seniors – Gold Medal · Karate South Africa Sportsman of the Year
Veertien leerders van die Hoër Jongenskool Paarl het gedurende die Oktober-skoolvakansie hul volgehoue uitnemendheid bewys deur die jaarlikse See-en-Sand-lewensreddingskursus in Hermanus te voltooi. Hierdie kursus bied ons seuns gespesialiseerde natuur- en oseaanonderrig en die geleentheid om waardes wat die skool koester, soos verantwoordelikheid en hoflikheid, te bevestig. Sodoende werk die kursus mee om gebalanseerde jongmense te vorm wat betekenisvol tot die breër gemeenskap bydra. See-en-Sand
Henrico Kirsten
Rynard de Beer
174 BOISHAAI 157 YEARS
Made with FlippingBook - Share PDF online