Boishaaier 2025
Squash
Muurbal
Deborah Redelinghuys
Die muurbalseisoen van 2025 was een van gemengde welslae. Ons het ’n uiters jong span, maar ons sien uit na dit wat hulle in die volgende 4 jaar sal bereik. Uitslae: · A-span vs Grey College 2 – 15 · A-span vs SACS 13 – 4 · A-span vs Paul Roos 11 – 4 · A-span vs Wynberg 1 – 14 · A-span vs Disas (WP-Uitnodigingspan) 11 – 7 · A-span vs Bishops 7 – 11 · A-span vs Rondebosch 0 – 14 · A-span vs Paarl Gimnasium 5 – 15 Drie o.14-spelers is opgeneem in die Boland A-span: Wian Bosman, Willem van der Merwe en Nicolaas Rust. Markus de Beer is opgeneem in die o.16-Bolandspan.
Muurbal 1e span o. 19A Agter: Nicolaas Rust Voor: Willem van der Merwe, Markus de Beer, me D Redelinghuys, Jethro Deacon, Wian Bosman
144 BOISHAAI 157 YEARS
Made with FlippingBook - Share PDF online