Boishaaier 2025
Swem
Swimming team Back: Ricus Marais, Christiaan Meintjes, Pieter Hayes, Rynard de Beer, Thomas Hudson, Erik de Koker, Jan Phillips, Liam Germishuys, Ethan Wagener Middle: Enjé van der Merwe, Ewan Germishuys, Daniël Bester, Dieter von Finckenstein, Munro van Jaarsveld, Dieter Naudé, Ethan Oosthuizen, Leonardo Jonas, Eddie Leach, Daniel Weber, Liam Rheeder, Caiden Vorster Front: Alpheus van der Watt, Luan Stander, Jaco van Zyl, Jayden Williams, Ms D Fontini (manager), Dawie-Louw Breet (c), Mr R Janse van Rensburg (manager), Francois Bester, Christie Engelbrecht, Lourens van der Walt, Levi Rauberheimer
Individual results Triple Gold for Jayden Williams!
What an outstanding performance from Jayden Williams representing RSA at the Zone IV Championships in Eswatini! Jayden showed incredible determination and talent in the pool, bringing home three GOLD medals in the 50 m, 100 m and 200 m-breaststroke events. His hard work and dedication are truly paying off, and we are so proud to see him shine on this stage! Liam Rheeder neem aan 15 items by die Nasionale Swem Junior Kampioenskappe (SANJ) deel. Hy het ’n silwermedalje gewen in die 200 m-vlinderslag en ’n SANJ-kwalifiserende tyd van 34,28 sekondes in die 800 m-vryslag behaal – ’n verbetering op sy vorige persoonlike beste. Hy kwalifiseer tans vir drie items by SANJ’s – ’n groot beloning vir sy harde werk in die swembad. Op 9 Januarie 2025 het Liam ’n buitengewone prestasie gelewer deur die ikoniese Robbeneiland-tot-Big Bay oorswem van 7,5 km te voltooi. Met ’n indrukwekkende tyd van 1 uur en 53 minute was hy slegs 8 minute van die rekordtyd van 1 uur en 45 minute af. Daar het van ons seuns aan die SA vlak 3 Streekskam pioenskap deelneem en het soos volg gevaar: Daniel Weber (4e plek in 400 m-vryslag, 100 m-vryslag en 50 m-vryslag, brons medaljes in die 200 m-vryslag en die 200 m- individuele wisselslag (IM) en ’n silwer medalje in 50 m-vlinderslag. Alpheus van der Watt – 4e plek in die 100 m-borsslag en ’n brons medalje in die 50 m-borsslag Lourens van der Walt – 4e plek in die 50 m-vryslag Afsluiting Die 2024–2025-seisoen is gekenmerk deur toewyding, sportmanskap en volgehoue deelname. Die span het nie net hul skool met trots verteenwoordig nie, maar ook ’n stewige basis gelê vir toekomstige kompetisies. Hierdie prestasies toon dat die swemspan ’n blink toekoms het en dat hul harde werk vrugte afwerp.
Liam Rheeder
Gold for SA: Jayden Williams
Swimming (Frank Myburgh) Back: Caiden Vorster, Ethan Oosthuizen, Ethan Wagener, Erik de Koker, Jan Phillips, Leonardo Jonas, Daniel Weber, Liam Rheeder Front: Alpheus van der Watt, Christie Engelbrecht, Ms D Fontini (manager), Dawie-Louw Breet, Mr R Janse van Rensburg (manager), Francois Bester, Liam Germishuys
BOISHAAI 157 YEARS 111
Made with FlippingBook - Share PDF online