Boishaaier 2025

Swimming

Swem

Roan Janse van Rensburg

Interskole Gala (Februarie 2025) Die aflospanne het baie goed gevaar: Die o. 14A- en die o. 16A-span wen beide die wisselslag- en die vryslagaflos; die o. 19B-span wen die vryslagaflos. Hoogtepunte: Cayden Vorster (1e in 25 m-vlinderslag en 50 m-borsslag), Ethan Wagner (1e in 50 m-borsslag), Dieter Naudé (1e in die 50 m-rugslag), Jayden Williams (dubbel 1e in die 100 m- individuele wisselslag en die 100 m-borsslag), Lourens van der Walt (1e in die 100 m-vryslag). Francois Bester het die meeste punte aangeteken en is aangewys as die Victor Ludorum. Die span wen interskole met 229 punte teen Gim se 164 punte. Boland A-liga-gala Individuele uitslae: Liam Germishuys (2e in 50 m-vlinderslag), Francois Bester (3e in 100 m-borsslag), Judah Fuchs-Strong (3e in 50 m-vryslag). Aflosspanne het meestal 2e en 3e plekke behaal. Die span eindig 2e in die seunsafdeling. Frank Myburgh Twilight Gala Die span het hierdie jaar onder groot druk en uitdagings 3e geëindig in die seunsafdeling. Hoogtepunte: Jan Phillips wen die 50 m-vryslag, Caiden Vorster (2e in 50 m-vlinderslag), Leonardo Jonas (2e in 50 m-borsslag), Erik de Koker (2e in 50 m-vryslag), Francois Bester (3e in 200 m- individuele wisselslag). Aflospanne: o. 14-span 2e in beide vryslag- en wisselslagaflos; die o. 16- en die o. 19-span 3e in beide aflosse. Algemene Prestasie Die span het deurgaans 2e geëindig in die seunsafdeling by verskeie galas, maar het tog sterk individuele prestasies getoon. Verskeie swemmers het hul veelsydigheid bewys deur in meer as een item podiumplekke te behaal. Die aflosspanne het ook ’n belangrike rol gespeel in die span se sukses.

Die swemspan het gedurende die 2024–2025 seisoen aan verskeie galas deelgeneem en konsekwent sterk prestasies gelewer. Die span het nie net hul sportmanskap en deursettingsvermoë getoon nie maar ook ’n stewige basis

gelê vir toekomstige kompetisies. Belangrike Galas en Uitslae Bloemhof Season Opener o. 14-wisselslagaflos – 1e plek o. 16-wisselslagaflos – 3e plek o. 19-wisselslagaflos – 3e plek

Individuele hoogtepunte: Erik de Koker (1e in 50 m-vryslag), Ethan Oosthuizen (1e in 50 m-vlinderslag), Thomas Hudson (3e in 50 m-borsslag). Die span eindig 3e in die seunsafdeling. Interhouse Swimming Gala The interhouse gala was held at the beginning of the year and as per usual a lot of fun was had by all, especially in the fun race. The theme for this year’s fun race was “Anything that floats”. Learners used anything from pool noodles, surfboards and even a blow-up boat. The results were as follows: 1. Villieria 147 2. Berlyn 142 3. Imhoff 104 4. Bellevue 100 5. Zeederberg 65 6. Monte Bello 47 Die volgende swemmers het nuwe rekords opgestel:

Nuwe rekordhouer

Ou rekord

Nuwe rekord 60,06

Item

0. 15-wisselslaga flos 0. 17-borsslag (50 m)

Berlyn

63,3

Jayden Williams

32,21

31,76

0.15-vryslag aflos Berlyn

53,81

53,01

110 BOISHAAI 157 YEARS

Made with FlippingBook - Share PDF online