Boishaaier 2025
Geeskomitee
Die Geeskomitee het gedurende 2025 ’n aktiewe en betekenisvolle rol gespeel in die geesbou van die Hoër Jongenskool Paarl. Die doel was om trots, skoolgees en samehorigheid onder leerders en personeel te versterk, terwyl elke geleentheid gebruik is om die naam van die skool met waardigheid uit te dra.
Geeskomitee Agter: Hans Viljoen, Floyd Fox Voor: Alwyn van Jaarsveld, Noam Smuts, mnr J Nortjé, Philip Malherbe, me D Redelinghuys, Dieter du Toit, Ryan Bouwer
BOISHAAI 157 YEARS 107
Made with FlippingBook - Share PDF online