Boishaaier 2024

Kultuur

REDENAARSUITSLAE

Elmarie Götze

Christopher Tait: • A++ (93%) vir die Voorbereide Oorredingstoespraak • A++ (91%) vir die Voorbereide Motiveringstoespraak Met dié uitstekende prestasies kwalifiseer beide Rynard en Christopher dus vir die nasionale ronde in hierdie kompetisie waartydens hulle dan weer eens hulle staal wys: Rynard de Beer: • 3e plek algeheel: Goue Tong (onvoorbereid) • 7e plek algeheel: Onvoorbereide Openbare Redevoering • 16e plek algeheel: Voorbereide Openbare Redevoering Christopher Tait: • 6e: Voorbereide Openbare Redevoering • Op die pryswennersgeleentheid word hy as algehele wenner aangewys: Voorbereide Motiveringstoespraak. RADIKALE REDENAARS Christopher Tait neem ook aan hierdie kompetisie deel en dring deur na die semifinale ronde met sy Oorre dingstoespraak en die Voorlees van Prosa. Hy verwerf ’n eerste plek in al twee sy kategorieë en kwalifiseer hiermee om in Oktober 2024 aan die nasionale ronde van hierdie kompetisie deel te neem. Baie geluk aan elkeen van hierdie seuns wat vanjaar aan Redenaars deelgeneem het. Ons is trots op julle.

Op Dinsdag en Woensdag 16 en 17 April het die volgende leerders aan die ATKV-Redenaarskompetisie deel geneem: Juniors: • Daniël van der Merwe (Voorbereid en Onvoorbereid)

• Robert Harris (Voorbereid) • Stiaan du Toit (Voorbereid) • Christopher Tait (Voorbereid) Seniors: • Rynard de Beer (Voorbereid) • De Wet Nel (Voorbereid)

Christopher Tait, Rynard de Beer en De Wet Nel dring deur na die halfeindronde (13–16 Mei) van hierdie kompetisie. Christopher Tait gaan weer eens deur na die nasionale ronde in Augustus 2024 waar hy onder die toptien eindig. OPPIE TONG AF REDENAARSKOMPETISIE Rynard de Beer en Christopher Tait het by hierdie kom petisie die volgende uitsonderlike prestasies behaal: Rynard de Beer: • A++ (91%) vir Voorbereide Openbare Redevoering • A++ (90%) vir Onvoorbereide Openbare Redevoering • A++ (90,5%) vir die Goue Tong-afdeling

DEBATUITSLAE ATKV-DEBAT

AFRIKAANSE TAALMONUMENT EN MUSEUM DEBAT Rynard de Beer, William Graham en Robert Harris neem op 23 Oktober 2024 deel aan die Afrikaanse Taalmuseum debat waartydens spanne van al die Paarl-skole teen mekaar meeding. Die drie manne maak ons skool trots met ’n algehele derde plek. Ons sien met verwagting uit na 2025 se debatkompetisie.

Twee junior en twee senior spanne het aan die ATKV Debatkompetisie deelgeneem en die twee graad 8’s saam met Robert Harris het onder die toptien spanne in hul groep geëindig. Stiaan du Toit is deur die beoordelaars uitgesonder as ’n debatteerder van formaat.

ATKV-Redenaars Agter: Robert Harris, Stiaan du Toit, Daniël van der Merwe Voor: Christopher Tait, me E Götze, Rynard de Beer, me V Bestbier, De Wet Nel

Afrikaanse Taalmuseum Debat

74 BOISHAAI 156 YEARS

Made with FlippingBook flipbook maker