Boishaaier 2023
Kultuur / Culture
Wiskundeolimpiade Agter: De Wet Nel, Lyle Swartz, Janro Oeschger, Felix Beukes, Derick Botha, Daniël Groenewald, Luke Swartz, Mike Wang, Joshua Petersen, Cornel Scholtz, Dewald Wentzel, Nicolaas Bruwer 2e ry: Gregory Hall, Oscar Baehnisch, James Whyte, Ruan van der Merwe, Schalk van der Merwe, Daniël van der Merwe, Faheem Pangarker, Thomas Dunkley, Lakeem Scholtz, MJ Strydom, Bruwer Bornman, Christo Muller, Andro Louw 1e ry: Roald Coetzee, Willem Nolte, Andrew Hart, Charl Steenkamp, Matthew Lamprecht, Christoff Prins, Nicolaas Kruger, Lukas Coetzee, Christiaan Meintjes, Le Roux Terblanche, Robert Harris Voor: Nicolas Oudtshoorn, Adriaan de Villiers, Christian Burger, me A Louw, Hugo Bruwer, me R Röhrs, HJ van Zuydam, Heinrich Andrag, James Roberts
Wiskundeolimpiade
Die Toppresteerders was: Senior afdeling (graad 10-12) Hugo Bruwer (graad 12) Nicolas Oudtshoorn (graad 12) Mike Wang (graad 11) Heinrich Andrag (graad 12) Junior afdeling (graad 8-9)
Op die gebied van Wiskundeolimpiades was 2023 ’n buitengewone jaar, alles te danke aan Hugo Bruwer se uitmuntende prestasies. Die groot eer het Hugo te beurt geval om op grond van sy uitstekende resultate in graad 11 gekies te word om Suid-Afrika by beide die Pan-Afrika wiskundeolimpiade in Kigali, Rwanda en die Wêreldwiskundeolimpiade tydens die Julie vakansie in Chiba, Japan, te verteenwoordig. Die Suid-Afrikaanse span is ook genooi om vir drie weke saam met spanne vanoor die wêreld vir die olimpiade in China voor te berei. HJS is ongelooflik trots op Hugo se uitsonderlike prestasie. Op Donderdag 9 Maart het 70 leerders aan die jaarlikse Old Mutual-wiskundeolimpiade deelgeneem. Dit is ’n geleentheid om nie net blootstelling te kry aan ’n ander tipe wiskundige denke as wat gewoonlik in die klas vereis word nie, maar ook om hulself teen die beste in die land te toets. Drie-en-veertig van die seuns het gekwalifiseer om in Mei aan die tweede rondte deel te neem.
Derick Botha (graad 8) James Whyte (graad 8) Roald Coetzee (graad 9) Andro Louw (graad 9)
Hugo het weereens deurgedring na die derde rondte van die Old Mutual-wiskundeolimpiade en ’n brons medalje verower deur onder die toptien in Suid-Afrika te eindig. The annual UCT Maths competition returned to campus for the first time since 2019. The enthusiasm in the bus filled with learners eager to participate was palpable. Hugo Bruwer (Grade 12), Mike Wang (Grade 11), Andro Louw (Grade 9) and Matthew Lamprecht (Grade 9) all secured their spots in the UCT Maths Challenge based on their performance in the competition. In this challenge, Hugo once again demonstrated his prowess by achieving third place overall in the senior division. Renate Röhrs
BOISHAAI 155 YEARS 73
Made with FlippingBook - Online Brochure Maker