Boishaaier 2023

Prysuitdeling

• Spesiale prys vir diens gelewer aan rugby: Liam Webster Louw • Sewes: Beste prestasie: Aiden Jacobs

KRIEKET • Beste bouler (DU PLESSIS-beker): Christian Burger • Diens aan krieket (HELLIG-beker): Christian Burger • Krieketspeler wat die beste sportmangees openbaar het: (PAARL KRIEKETKLUB-beker): Connor Batt • Beste kolwer in die eerstespan (FREDDIE VAN STADEN beker): Christiaan Bourbon-Leftley TENNIS • Nommer 1 junior speler: Zak Oosthuizen • Nommer 1 senior speler: Frans Willem van der Merwe; Dawid Scholtz • Most improved junior player (U14): Alex Lategan • ELWAN LIEBENBERG trophy for best achievement: Josh van der Merwe SWEM • Senior kampioen: Retief Hugo; Francois Bester • Junior kampioen (MOMBERG-beker): Jayden Williams • Senior Victor Ludorum (Die DE VILLIERS-trofee vir die meeste punte in Interskole-swem): Francois Bester HOCKEY • Most improved senior player: AJ Mostert WATERPOLO Beste speler: Caleb Raubenheimer; Van Heerden Pretorius SPESIALE PRYS VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE IN BUITESPORT: • Juniors: Rynard de Beer • Seniors (PIETER TERBLANCHE-beker): John Krige, Rodian Eksteen, JJ van der Sandt, Kyle Corbellari NOODHULP • Beker vir entoesiasme en betroubaarheid: Peter Combrink • Beker vir praktiese noodhulp: Christiaan Thirion PRESTASIE IN AKADEMIE EN SPORT IN GR. 12: Francois Rademeyer BOY LOUW-BEKER vir volharding in sport: Van Heerden Pretorius SPORTMAN VAN DIE JAAR: Wim Treurnicht ROY VAN EYSSEN-skild vir die mees veelsydige sportman in twee of meer sportsoorte op hoë vlak: graad 12 (slegs skoolsporte): Wim Treurnicht GHOLFKAMPIOEN A-afdeling: Dylan Kayne B-afdeling: Tiaan van der Merwe C-afdeling: Daniël de Beer MUURBAL • Beste junior speler: Markus de Beer • Beste senior speler: Josh Freeborough

INTERHUIS-trofee: Huis: Imhoff (hoofseun: Van Heerden Pretorius ) C: ALGEMEEN PRYS VIR ALGEMENE KENNIS: Junior : Matthys Strydom Senior: Frederik Mentz DIE BOYS’ SHOPPE-prys vir voortreflike diens aan die skool gelewer: Heinrich Andrag INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” award: Francois Rademeyer SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE Kenneth Janson (algehele derde plek in Suid-Afrika tydens 2022 se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen) D. ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS GO NESER-prys: Beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ’n tydperk van drie jaar: Adriaan de Villiers TOM ENGELA prize for the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour. (Donated by Danie Pretorius, gr 12, 1985): Van Heerden Pretorius, Dylan Kayne, Heinrich Andrag OSU-BEKER VIR OLIMPIESE IDEAAL Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word, is die Olimpiese Ideaal: dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings, juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: Alexander van der Walt DIE “BOISHAAI BIED BALANS”-toekenning vir veelsydigheid (slegs graad 12; kontantprys geskenk deur Christi Fourie Trust): Francois Rademeyer PJ Du PRÉ LE ROUX-toekenning aan ’n matriekleerling Die sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir ’n voorbeeldige karakter, gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het: Heinrich Andrag DIE JAN KIRSTEN-DUX-medaljes Die eerste en tweede dux-leerder ontvang onderskeidelik ’n goue en ’n silwermedalje, geskenk deur die Kirsten-familie , wie se verbintenis met die medaljes oor meer as 60 jaar en drie geslagte strek (oupa Jan tot 1982, JD tot vyf jaar gelede en daarna Freddie, Altus en Niel). Hulle ontvang ook elk ’n kontantprys, geskenk deur die Universiteit van die Vrystaat .

BESTE PRESTASIE IN SKOOLSPORT: • Junior toekenning: Markus de Beer

• Senior toekenning: (AUSTIN KITCHING-trofee) Dylan Kayne ( individueel); Jameel de Jongh, Divan Fuller, Jean-Claude Mars, Scott Nel (spansport)

• SILWERMEDALJE: Nathan Fobian • GOUE MEDALJE: Adriaan de Villiers

BOISHAAI 155 YEARS 65

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker