Boishaaier 2023
Prize-Giving
Duncan Griffiths Jandré Koekemoer
Musiek (2e)
aangebied en word vanjaar deur oom Pieter, wat deur sy kleinseun, Jean-Jacques, vergesel word, oorhandig. Oom Pieter het vier seuns deur Boishaai gestuur, naamlik: Etienne (1982 matriek), Pierre (1984 matriek), André (1987 matriek) en Francois (1992 matriek). Dit is dan vir ons ’n voorreg om die Pierre van der Spuy-toekenning in samewerking met die Paarl Boys’ High Foundation vanjaar te kan oorhandig aan: Liyema Tiyo KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 12 10e Gerhardus Dixon 9e Alexander van der Walt 8e HJ van Zuydam 7e Daniël Oosthuizen 6e Hugo Bruwer 5e Nicolas Oudtshoorn 4e Heinrich Andrag 3e James Roberts (Die Jan Kirsten Dux-medaljewenners (2e en 1e posisies) aan die einde van die verslag. B. BEKERS EN TROFEË The LOUIS KNOETZE trophy for English debating: Nathan Fobian BESTE JUNIOR REDENAAR: Rynard de Beer; Christopher Tait MOST PROMISING MUSIC STUDENT The citation reads as follow: This trophy recognises talent, dedication and a love for music in a student who displays these attributes consistently during the course of the academic year. • The ALLEGRO trophy for juniors: Matthew Lamprecht; Charl Steenkamp • The VIVACE trophy for seniors: Caleb Paulse • Die veelsydigste instrumentalis : Matthew Lamprecht The WIWE RAS-PRETORIUS trophy for the most promising actor of the year: Zachary Truter KULTUUR • HAMMANN-kultuurbeker: Veelsydige kultuurprestasie deur ’n graad 11-leerder: Jack Enslin • UITSONDERLIKE MUSIEKPRESTASIE: Mike Wang • KULTUURPRESTEERDER VAN DIE JAAR: Mike Wang; Nathan Fobian FABIO DONAZZAN-BEKER vir bydrae tot die buitemuurse program van die skool, behalwe sport: Bernard Leicher BERGFIETS: • Beste junior: Jack Goosen • Bester senior: Samuel Cleary SKAAKKAMPIOEN (die STEIN-trofee): Kobus Geyser ATLETIEK • Beste prestasie in velditems: Andrew Lee Rothman • Beste prestasie in baanitems: Naeem Jack • Junior Victor Ludorum: Ethan Venter • Senior Victor Ludorum: Leonardo van der Werf
English Home Language (2nd), Mathematical Literacy (1st), Dramatic Arts (1st) Wiskundige Geletterdheid (2e) Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2e); Landbouwetenskappe (1e), Ekonomie (1e) Afrikaans First Additional Language (1st), Life Orientation (2nd), Economics (2nd) Toerisme (1e)
Bernard Leicher Tiaan Murray Daniël Oosthuizen
Nicolas Oudtshoorn
Caleb Paulse
Music (1st)
Francois Rademeyer Reinhardt Reyneke
Business Studies (2nd)
Geografie (2e)
James Roberts
Engels Eerste Addisionele Taal (2e), Fisiese Wetenskappe (2e), Lewenswetenskappe (2e), Rekeningkunde (2e) Business Studies (1st), Computer Applied Technology (2nd)
Calum Shepherd
Jaco Snyman Jan Tredoux
Geskiedenis (2e) Geografie (1e)
Alexander van der Walt Inligtingstegnologie (2e) Gideon van der Westhuizen Landbouwetenskappe (2e) Daniel Warren Die NWU Skool vir Rekeningkunde Potchefstroomkampus kontantprys vir die eerste plek in Rekeningkunde in graad 12: Adriaan de Villiers Die MOORE STEPHENS-boekprys vir die beste prestasie in Rekeningkunde graad 12: Adriaan de Villiers Die ouditeursfirma LDP-kontantprys vir die eerste plek in Rekeningkunde in graad 12: Adriaan de Villiers DIE PRICEWATERHOUSECOOPERS-toekenning vir die beste prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde (graad 12): Adriaan de Villiers Die ouditeursfirma C2M-wisseltrofee en -kontantprys vir die mees gebalanseerde Rekeningkunde kandidaat in graad 12: • Beste prestasie in RTT in graad 12: Daniel Warren • Beste prestasie in IT in graad 12: Hugo Bruwer WOUTER MOCKE-prys vir die beste prestasie in Ingenieursgrafika en -ontwerp en Wiskunde (graad 12): Heinrich Andrag The R SLATER prize for the highest combined marks in English and Afrikaans (donated by Danie Pretorius): Heinrich Andrag Computer Applied Technology (1st) Nicolas Oudtshoorn Die STADIO-kontantprys
Meneer Philip Griesel was vanaf 1960 tot 2002 ’n Wiskundeonderwyser aan die Hoër Jongenskool. Sy
wiskundeklasse het vir duisende seuns ’n lig laat opgaan. Vir die skoolseuns was hy ’n rolmodel vir edel gedrag en trots in die skooltradisies. Die PHILIP GRIESEL-prys vir beste akademiese
vordering in graad 12: Jandré Koekemoer Eenmalige toekenning vir besonderse prestasie in Wiskundeolimpiades: Hugo Bruwer
Die PIERRE VAN DER SPUY-skryfprys vir skryfwerk in graad 12-Afrikaans Huistaal en English Home Language. Pierre van der Spuy was in 1984 hoofseun, eerstespanrugbykaptein, speel Cravenweek en verwerf ’n A-gemiddeld in sy matriekjaar. Ná skool kwalifiseer Pierre as dokter en ook bestuurskonsultant. Hy verwerf sy meestersgraad aan die Yale Universiteit en skryf onder andere verskeie dramas en twee boeke. Pierre sterf ongelukkig in 2021. Die Pierre van der Spuy-toekenning word toegeken aan ’n graad 12-leerder wat kritiese denke openbaar ten opsigte van die daarstelling van ’n identiteit wat positiewe verandering in die samelewing kan bewerkstellig en dit in opstelformaat aanbied. Die prys word in samewerking met die Paarl Boys’ High Foundation
LANDLOOP Beste atleet : Leonardo van der Werf
RUGBY • Beste o. 19-speler (HANNES VISAGIE-beker): Jean-Claude Mars • Speler wat die spel in die beste gees benader het (W & R LOUW-beker): Van Heerden Pretorius • Best performing team: o. 16A (kaptein: Steph van der Merwe)
64 BOISHAAI 155 YEARS
Made with FlippingBook - Online Brochure Maker