Boishaaier 2023

Boodskap van die Skoolhoof

Also, this publication constitutes a monument to the perseverance, hard work and passion that characterise Paarl Boys’ High School, and serves as a snapshot of the amazing adventure we’ve been on.

Die groot eer het Hugo Bruwer te beurt geval om gekies te word as Suid-Afrika se verteenwoordiger by die Pan-Afrika-wiskundeolimpiade in Kigali, Rwanda, asook by

Gemeenskapsdiens is verder ’n integrale deel van ons etos. Die projekte, inisiatiewe en uitreikpogings wat ons studente aanpak is ’n weerspieëling van hul verbintenis om die wêreld ’n beter plek te maak. Ons seuns is nie net akademies en op buitemuurse gebied suksesvol nie, maar ook sosiaal bewus en betrokke. Beste wense ook aan al ons seuns, met die matrieks op die

die Wêreldwiskundeolimpiade wat gedurende die vakansie in Chiba, Japan, plaasvind. Nie net het Hugo in die 2023 Old Mutual-wiskundeolimpiade ’n bronsmedalje verwerf wat hom onder die top-10 in die land plaas nie, maar hy het ook ’n silwer medalje in die IT- olimpiade verwerf. Op die gebied van redenaars het Rynard de Beer by die landwye Podiumpret-kompetisie en die Goue Tong kompetisie die eerste plek behaal en die vierde plek in die Radikale Redenaars-kompetisie. Ons filmvereniging het vyf kortfilms, wat die leerders in die Drama-departement vervaardig het, vir die Filmit kompetisie ingeskryf en nie minder nie as agt pryse losgeslaan. Mike Wang took second place in the MANSH Piano Competition as the only schoolgoing candidate who made the selection and the only South African in the final. He also won the countrywide Johann Vos Music Competition. Verder is ’n nuwe, volledige klere- en memorabiliawinkel by die Bois Shoppe geopen. Daarbenewens het die Beheerliggaam die ou Mentone-eiendom (voortaan bekend as Rozenfontein) namens die skool aangekoop, wat die getalledruk ten opsigte van skool- en koshuisaansoeke sal verlig. Leierskap en karakterontwikkeling bly fundamentele pilare van ons skool. Ons sê daarom ook geluk aan al ons seuns in dergelike posisies vir 2024. Die toekoms van ons samelewing rus op die skouers van hierdie jong manne; dit is bemoedigend om te sien hoe hulle gelei word om verantwoordelike, deernisvolle en beginselvaste leiers te wees.

voorpunt, met die aflê van hul finale eksamens. Dit is altyd ’n simboliese afsluiting van die jaar se aktiwiteite. Sukses hier is altyd ’n soete toevoeging tot enige jaarafsluiting! May the pages of this yearbook serve as a constant reminder to us of the strength that comes from education, solidarity and the unbreakable spirit that permeates these walls. Paarl Boys’ High School is more than simply a building; it is a place where destinies are forged and aspirations are realised. I appreciate your participation in this amazing experience. Truly, at Paarl Boys’ High School, holistic development and the cultivation of the gentlemanly and well-balanced character of our boys are valued highly. Also, this publication constitutes a monument to the perseverance, hard work and passion that characterise Paarl Boys’ High School, and serves as a snapshot of the amazing adventure we’ve been on. It records happy, triumphant and companionable moments that we will remember for years to come. Let us join in sincerely congratulating ms Natali Varney-Schutte and her team for its production. For this, I want to express my sincere gratitude to every member of the staff, parents and students at Paarl Boys’ High School. We have accomplished so much together, and we will keep inspiring and influencing the future. Laat ons dan ’n glasie klink op die waters wat verby is, en terselfdertyd met groot opgewondenheid uitsien na die groot avontuur van 2024!

BOISHAAI 155 YEARS 5

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker