Boishaaier 2023

OSU

Wanneer die eindfluitjie vir Interskole blaas en die stof gaan lê, snel die jaar tot ’n einde. Voor ons ons oë kan uitvee, begin die matrieks met hulle eindeksamen en staan die jaar vinnig einde se kant toe. 2023 was geen uitsondering nie en is weereens gekenmerk deur die wonderlike prestasies wat die seuns op akademiese, sport en kulturele vlak bereik het. Hier wil ons graag vir mnr Derek Swart en sy hele personeel gelukwens met die wyse waarop hulle te werk gegaan het om hierdie resultate te bereik. Die Oudstudente-unie het ook ’n besige jaar beleef. Sommige van die hoogtepunte sluit in die voortdurende groei in lidmaatskap, deelname aan sportaktiwiteite, suksesvolle funksies en spesiale projekte. One of the highlights included the hosting of The Legends Auction in June with former Springbok Andrew Paterson as guest speaker and our very own Hennie Warnich as master of ceremonies and auctioneer. Our special guests of honour included current and previous Springbok rugby players of the school, prominent businessmen and actors. The evening was a huge success characterised by passion and generosity for a school, the best all people say. The Interschools week started with the Blue Monday function in Stellenbosch and the Blue evening in Paarl. These two functions set the tone for the rest of the activities that followed. We started the Interschools sport with the Old Boys’ hockey matches. The Golden Oldies lost, whilst the Old Boys won their game. Die Oudstudente-rugby is die Woensdagaand op Brugstraat beslis. Dit was weereens ’n wonderlike aand wat baie goed bygewoon is deur beide Boishaai- en Gim ondersteuners. Boishaai het skoonskip gemaak deur die 5-jaar-, Golden Oldies- en Old Boys-wedstryde te wen. Die Interskole-gholf is die Donderdag aangebied en was ook ’n reusesukses met ons wat vir die soveelste jaar as oorwinnaars uit die stryd tree. Die Groot Brag, met Corné Krige as seremoniemeester en CJ Stander as gasspreker, was ’n hoogtepunt van die week en is goed ondersteun deur al ons reüniegroepe, ondersteuners en borge. Ou vriendskappe is hernu,

nuwes is gesmee, en die uitbundigheid van die aand het beklemtoon hoe spesiaal hierdie geleentheid is. Although the Interschools result was not in our favour, we are tremendously proud of the manner in which the boys gave it their all and fought until the very end – a true testimony that a Boishaaier never gives up. The Father and Son function was once again a special occasion. During this function, matriculants are welcomed to the Old Boys’ Union and receive their official Old Boys’ tie.

We are grateful for the more than 160 boys from the class of 2023 who joined the Old Boys’ Union. A huge thank you to all the Old Boys who sponsored ties. Ons Tandems groei van krag tot krag met gereelde saamtrekke in Helderberg, Drakenstein, Stellenbosch en Kaapstad. Ons beplan om dit verder uit te brei in die volgende jaar. Die samewerking met die Paarl Boys’ High Foundation Trust word voortgesit en ons ondersteun hulle in die verskeie projekte wat geïdentifiseer is om langtermynbefondsing daar te stel. Ons moes weereens afskeid neem van oudstudente, familielede en vriende in die Boishaai-gemeenskap. Ons innige simpatie aan dié wat gedurende die jaar geliefdes verloor het. Die Oudstudente-uniekantoor kan nie voortbestaan sonder Esmé du Toit, Bea Strüwig en Tina du Toit nie. Baie dankie vir julle harde werk en positiewe energie. Julle bly die hartklop van die Oudstudente-unie! I would like to thank the committee members Kobus Uys, Peru du Toit, Uys van Heerden, Marius Herholdt, Divan Kleynhans and Thaamir Moerat for their unselfish service towards our Alma Mater. Lastly, thank you to everyone who supported the Old Boys’ Union and the Boishaai family during the year. Without your support we can’t ensure a Boishaai for the future generations. The Committee is looking forward to 2024 and whatever challenges it might bring. Highly honoured, glorious and blessed!

Arno Nel CHAIRMAN: PAARL BOYS’ HIGH OLD BOYS’ UNION

166 BOISHAAI 155 YEARS

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker