Boishaaier 2023
Rugby
First Team Rugby Results 2022
WIN DRAW LOSE
DATE 25-Mar 28-Mar 14-Apr 16-Apr 18-Apr 23-Apr 30-Apr 2-May 14-May 21-May 28-May 11-Jun 23-Jul 30-Jul 6-Aug 9-Apr 4-Jun
VS
RESULT
TRIES FOR TRIES AGAINST HOME OR AWAY
MENLOPARK GARSFONTEIN
W 31-6 D 19-19 W 22-15 W 83-0 W 32-16 W 14-5 L 19-22 W 38-3 W 27-3 L 10-21 W 35-15 W 29-7 W 42-24 W 48-22 W 33-11 W 26-24 L 20-2
4 3 3 5 2 3 6 3 2 5 5 6 7 5 2 3
0 1 2 0 1 1 3 0 0 3 3 1 3 3 1 3 2
Away Away Home Away Away Away Home Away Away Away Away Away Home Away Away Away Away
OAKDALE LIONS XV
13
HELPMEKAAR
HILTON
RONDEBOSCH PMB COLLEGE
MONNAS
GREY
PRG
BISHOPS WYNBERG
BOLAND
SACS
PAARL GIM OUTENIQUA
77
27
AVERAGE TRIES AGAINST
GAMES PLAYED
POINTS FOR
POINTS AGAINST
AVERAGE TRIES FOR
AVERAGE SCORE
GAMES WON
GAMES LOST
GAMES DRAWN
WIN PERCENTAGE
17
528
234 {77} – 4,5
{27} – 1,5 31 – 14
13
3
1
76%
First Team Rugby Report 2023
The year 2023 was certainly filled with unique challenges. Our experiences ranged from remarkable peaks to profound disappointments. I am extremely proud of the resilience each player showed during the toughest times this season. As I type this report, I am overwhelmed by all the great memories with this team! Ons het die seisoen begin met ’n nuwe stelsel vir ons proewe. Afrigters het spelers gekies wat deel was van ’n voorlopige (‘draft’) lys, en gemengde spanne het dan onder hulle eie spannaam drie 20-minuutwedstryde teen mekaar gespeel. Die vars kompetisiebenadering het baie goed verloop en die seuns het dit op die koop toe baie geniet. With not much time to prepare, we went straight into the newly founded Rugby Day againts Drostdy – a great opportunity for all our teams to start the season at home. The first team played well against a physical Drostdy outfit and started the season with a victory. Next was the Porterville Bulfees where a disappointing show of officiating denied us a victory against a spirited Durbanville team. The season got pretty hectic from here; once again, I am proud of the way in which the squad worked together to achieve great results through it all. Noord–Suid bly ’n strawwe toernooi met sy unieke uitdagings; een van hulle is om op die Hoëveld te speel. Die eerste en tweede (Seccies) span vertoon goed in hulle twee wedstryde; die eerste span wen teen Jeppe en Affies. Tydens die Affies-wedstryd verlaat Chris Jordaan die veld met ’n baie ernstige kopbesering. Dit was vir spanafrigters sowel as spelers ’n baie moeilike tyd. Ons praat altyd van ons as familia , maar hierdie besering van Chris het weer gewys hoe verknog die seuns aan mekaar is en hoe ons saamstaan in moeilike tye. Chris was vir ’n lang periode in die hospitaal en dit het die seuns emosioneel diep geraak. Dankie aan die hele SA en die rugbygemeenskap wat ons in hierdie strawwe tyd bygestaan het, so ook vir almal se
besonderse ondersteuning vir Chris. God het deur Chris ’n gemeenskap saamgesnoer en met sy lewe ’n wonderwerk verrig. Ons is baie dankbaar dat Chris weer by ons kon aansluit; ons gee God al die glorie vir sy herstel! I don’t think we will ever truly understand the impact Chris’s injury had on the team. The boys felt they wanted to play for him; at the KES Easter Festival they bravely took the field and won against strong teams from Selborne, KES and Northwood. We left Johannesburg without one of our familia members. The following weekend we lost against Oakdale on their home turf. We managed to bounce back at home against SACS before heading off to Kimberley to compete in the annual Wildeklawer Tournament. The boys fought hard and secured solid victories against Glenwood and Helpmekaar. Returning from Wildeklawer, we had a great away victory against Stellenberg before our home game against Grey College – always one of the highlights of our season. We missed some opportunities during this game; but fought all the time, I was proud of the fight we showed. Losing 30-39 is never a good result, but the boys showed heart and the ability to fight back. Die wedstryd weg teen Wynberg was ’n ware toets. Goeie veggees het ons egter die knoop laat deurhak. Die volgende wedstryd was teen Paul Roos Gimnasium op Brugstraat. Paul Roos het die wedstryd met goeie spel gewen. Winter was in volle gang die naweek van die Rondebosch wedstryd; die manne was onherkenbaar vuil en met modder bedek. Ons veg egter hard en wen in moeilike omstandighede. Die blaaskans ná Rondebosch was vir die seuns broodnodig en hulle fokus skuif daarna na die WP proewe en die Junie-eksamens. Baie geluk aan die volgende seuns wat ná lang proewe vir die onderskeie provinsiale spanne gekies is:
BOISHAAI 155 YEARS 135
Made with FlippingBook - Online Brochure Maker