Boishaaier 2023

Chess

Skaak

Kaapse Wynlandproewe ’n Rekordgetal van 38 seuns het op 25 Februarie aan die Kaapse Wynlandskaakproewe in De Doorns deelgeneem. HJS verower ses toptien posisies by die o. 15- en o. 17-afdelings. Boishaai lewer 21 spelers wat ’n telling van 3 uit 5 of meer behaal het. o. 15 Prestasiegradering hoër as 1 100:

HJS Skaak het ’n besondere 2023 onder die knap leiding van ons kaptein Wium van Tonder beleef. This was the first year that PHS Chess: • hosted the inaugural Paarl Boys’ High Chess Festival; • white-washed (6-0) all three Interschools competitors, namely Paarl Gimnasium, Paul Roos and Grey College (1st team); • live-streamed the 1st team’s Interschools games using digital boards; • toured to participate in the Grey College Chess Championship; and • hosted the internal PBHS Online Chess Tournament. HJS Skaak het ook vanjaar gegroei tot sewe spanne. Die sewe spanne het in totaal 115 wedstryde gehad waarvan ons 80 gewen, 13 gelyk op gespeel, en 22 verloor het. Slegs ses van die nederlae was krag teen krag. Die spanne se harde werk en toegewydheid was in hul uitmuntende prestasie weerspieël. Die 1e span is vanjaar as die Wes-Kaap Topskole en HJS Skaakfees-kampioen gekroon en het as naaswenner van die Grey Kollege skaaktoernooi geëindig. Hulle neem aan die einde van die jaar aan die Nasionale Topskole deel. I want to thank every player, parent and staff member who made this year an exceptional one. I hope that the memories made and friendships forged this year will last. A special word of appreciation to our captain for his leadership and strong Boys’ High ethos, and to ms Cecilia Kotzé for her assistance in the management of the multiple teams and tournaments. Grey Kollege-skaakkampioenskap Drie spanne het 3-4 Februarie aan die Grey Kollege skaakkampioenskap in Bloemfontein deelgeneem. Daar was 60 spanne teenwoordig. Ons A-span het silwer verower en Zandré Grobler is as die beste bord 4-speler by die toernooi aangewys. Ons B-span het ook weggestap met silwer in hul afdeling. Bates Winshaw en MJ Strydom het al hul wedstryde gewen. Ons C-span het sewende in die B-afdeling geëindig en Joshua Petersen het al sy wedstryde gewen. PBHS Online Chess Tournament A total of 160 boys participated in the inaugural Boys’ High Online Chess Tournament on 21 February. A total of 1 190 games were played and the six winners each received a R100 voucher from RocoMamas. Senior winners Juniors winners Elite squad: Elite squad: Kobus Geyser Bates Winshaw Chess squad: Chess squad: Gregory Hall Hayden Cooper Non-chess squad member: Non-chess squad member: Hein Wilken Tian Tolken

• Erik de Waal • Luba Mjungu • Wian van de Vyver

• Hayden Cooper • Bates Winshaw Top-10 posisies: 8e Ethan van Heerden 7e MJ Strydom U17 Performance rating higher than 1 100:

• Gregory Hall • Nicolaas Smit • D’Venerio White • Zandré Grobler • Christian Mocké

Top 10 positions: 6th Mike Wang 4th Kian Blomerus 3rd Wium van Tonder (undefeated) 2nd Kobus Geyser (undefeated)

Cape Winelands Chess Prestige Trials Daar het 25 seuns aan hierdie proewe in Wellington deelgeneem. Die volgende spelers het gekwalifiseer om die Kaapse Wynlandskaakspan by die Wes-Kaapproewe te verteenwoordig. o. 15

17e MJ Strydom 14e Ben de Beer 11e Conlinn Coetzee 4e Ethan van Heerden o. 17 13e Kian Blomerus

12e Mike Wang 10e Gregory Hall

9e Zandré Grobler 4e Kobus Geyser 3e Wium van Tonder

112 BOISHAAI 155 YEARS

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker