Boishaaier 2022

mark e t i ng

b emark i ng

boustene/bricks” (kort video-episodes van gebeure, geboue en persone wat oor die jare bygedra het tot die Boishaai soos ons hom vandag ken) bekendgestel. H J S WYNV E I L I NG 2 0 2 2 Die 2022 HJS Wynveiling wat op 15 September by Boschenmeer Gholfklub plaasgevind het, was vanjaar weer eens ’n reusesukses. Graag bedank ons al die skenkers van wyne, wynproeë en verblyfdonasies asook die tafelgashere, wyngashere en Richard Visagie en sy wonderlike span. Aan al die kopers en die afslaer, Dieter Schutte, ons opregte dank vir julle wonderlike bydrae om hierdie Wynveiling een van die suksesvolste ooit was. PA - E N - S E UNAAND Die ongelooflike getal van 250 gaste het vanjaar se Pa en-seunaand op 16 Maart in die buitelug by Brugstraat ondersteun. Toesprake was relevant en mnr Ritz de la Bat se boodskap het verband gehou met die dinamika in ’n hedendaagse huishouding, waarna hy ook vir die ouers en leerders die geleentheid gebied het om elkeen ’n briefie aan mekaar te skryf. AC AD EM I C S U P P O R T Sharks Rugby contacted Paarl Boys’ High to provide academic support to the Shark players in the SA Schools’ Team during the SA Schools Rugby Camp/Test Series. The players were accommodated in Stellenbosch, and since many of them were in matric, they would be returning

B L U E DAY- GHO L F DAG HJS Paarl se Blue Day-gholfdag het op Donderdag 13 Oktober te Boschenmeer-gholfklub plaasgevind. Ons ouers en oudleerders loop nie sommer hierdie jaarlikse uitblinkgeleentheid mis nie en al 32 vierballe is vroeg reeds uitverkoop. Die dag is gekenmerk deur die passievolle betrokkenheid van ons ongelooflike borge wat bygedra het tot fantastiese pryse, veilingsitems, teenwoordigheid op die gholfbaan en saamkuier by die funksie na afloop van die gholf. Die kunstenaar, Juan Cassey, het ook ons gaste vermaak met ’n paar stories en ’n liedjie of twee. Die wenners van vanjaar se Blue Day-gholfdag was die vierbal onder leiding van Chris Jordaan. O RD E R O F T H E B L U E B L A Z E R At the celebration of Paarl Boys’ High’s 2022 Founders’ Day marking the school’s 154th year of existence, Messrs Altmann Allers (matric 1978) and Alk Brand (matric 1983) were awarded the Order of the Blue Blazer, the greatest honour that Paarl Boys’ High can bestow on an individual or group, for exceptional leadership and support to the school. BO I SHAA I T V Die Boishaai TV-span het weer eens vanjaar TV dekking gegee aan die belangrikste sport, kultuur- en saalbyeenkomste. HJS het vanjaar ’n ooreenkoms met Supersport Schools gesluit en onder Willem van de Merwe se leiding gesorg dat feitlik al HJS se aktiwiteite gestroom is. Die span het ook hulle eerste episodes van “Boishaai

S A S CHO O L S ’ RU G BY T U T O R SH I P

BACK - A - BO I SHAA I E R BRAA I DAY P R O J E C T

Sharks Rugby contacted Paarl Boys’ High to provide academic support to the Sharks players in the SA Schools’ team during the SA Schools rugby camp/test series. The players were accommodated in Stellenbosch, and, as many of them were in matric, they would be returning home and go straight into writing their prelim exams. Several teachers travelled through to Stellenbosch during the two weeks of the series for a few contact sessions. The premise was to expose the boys to a few past papers (English, Afrikaans, Maths, Maths Literacy, Geography, Science and History) and prepare them (to a degree) to be able to write their exams. It was a valuable experience for both the teachers and the players, and we hope that it will continue.

1 6 2 BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

Made with FlippingBook Ebook Creator