Boishaaier 2020

BOODSKAP VAN HOOFSEUN

BOODSKAP VAN HOOFSEUN 2020

Geagte Meneer die Seremoniemeester, mnr Swart, Personeel, Eregaste, Ouers, Boishaaiers en, laaste, maar belangrikste, medematriek-Broers.

BERNABÉ DE LA BAT Hoofseun 2020

Voor ek by die emosionele deel kom, wil ek net eers graag ’n boodskap los vir die manne wat volgende jaar en die jare daarna die fort moet hou: Gr. 8’s, as jy die matrieks vra, is julle baie bevoorreg as dit by ’n paar goed kom; nietemin is ek seker dis ook nie die jaar wat julle wou gehad het nie. Julle het nog nie daardie passie gevoel van jou eerste groot wedstryd of selfs jou eerste Interskole nie. We can go on about the negatives for quite some time, but you are lucky enough to have four years ahead of you filled with unbelievable memories, nail-biting moments and indescrib- able events. Gr. 9’s, dit het goed gegaan met julle hierdie jaar, maar nou begin ’n lekker jaar van jul hoërskoolloopbaan. Jy gaan ongelooflike tye beleef en ongelooflike herinneringe maak. V

Gr. 10’s, gr. 11 is ’n belangrike jaar; dit gaan jy nog ’n miljoen keer hoor in die volgende jaar. En as jy dink kan die mense net ophou! onthou net een ding: Gr. 11 is wel ’n belangrike jaar. Gr. 11’s, julle is op pad na julle laaste jaar in die skool en glo my, dit kan baie vinniger verby wees as wat jy dink. Waardeer elke liewe oomblik daarvan, want ons weet dit kan enige oomblik van jou weggevat word. En dan baie dankie aan al die onderwysers wat oor die jare so ’n groot impak op ons lewe gehad het. Ek dink ons kan met eerlikheid sê baie van wat ons in die skool geleer het, het van julle af gekom. Dit was ’n ongelooflike voorreg om ons tyd hier met julle te kon deel. Aan die matrieks: Hierdie jaar was glad nie wat ons gedink het dit gaan wees nie. Ons is geforseer om van ons laaste oomblikke in die blou, wit en blou op te gee. Iets totaal en al buite ons beheer het ons verhoed om ons droomjaar te

24

BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online