Boishaaier 2020

ATLETIEK

E. SPAR KWAGGA TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS (Hoërskool Outeniqua, Saterdag 12 Oktober 2019) Die atlete is vergesel deur mnre Derik Swart (skoolhoof), Rayno Snyman (spanbe­ stuurder), Girt Geldenhuys en Sidney Bartlett (oudonderwyser) en het te Hartenbos tuisgegaan. Dit is die eerste keer dat die skool ’n top-10-byeenkoms aanbied. Die hamergooi- en paalspringitems asook ’n laerskoolprogram van 52 items is reeds Vrydagmiddag afgehandel. Bykans 1 000 laer- en hoërskoolatlete het aan die byeen- koms deelgeneem. Mnr Jacques Wolfaardt, ’n oudskolier en atletiekkaptein van die Hoër Jongenskool, het aan die hoof gestaan van ’n puik georganiseerde byeenkoms. HJS is deur drie spanne verteenwoordig. Die A-span is deur 9 atlete verteenwoordig, die B-span deur 10 atlete en die C-span deur 7 atlete. *Elke atleet se span waarin hy deelgeneem het, word deur A, B of C agter sy van aangedui. NOEMENSWAARDIG : HJS verower 23 medaljes ( 11 goud, 9 silwer en 3 brons). Die eerste drie atlete in elke item het elk ’n medalje ontvang. • Atlete wat hul persoonlike beste behaal het, is: Reece Burger (o. 16) (1) 100 m 10,6 s 890 Jaden Neetling (o. 15) (1) 400 m 52,0 s 750 Jacques Rossouw (o. 15) (1) Hoogspring 1,86 m 754 Erik Viljoen (o. 15) (1) Spiesgooi 63,1 m 768 • Die hoogste punt op die ASA-tabel van al HJS se atlete is behaal deur Reece Burger vir sy tyd van 10,6 s ( 890 punte ) in die 100 m vir seuns o. 16 . • Reece was ook die enigste HJS-atleet wat eerste plekke in twee items behaal het, naamlik 100 m en 200 m. PUNTE BEHAAL DEUR DIE EERSTE DRIE SPANNE IS SOOS VOLG : 1. Hoër Landbouskool Oakdale 8 390 2. Hoër Jongenskool Paarl 8 017 3. Paul Roos Gimnasium 7 904 Die volgende atlete is onder die eerste ses plekke geplaas ( 750 punte en hoër kan as ’n baie goeie prestasie beskou word): O. 14 Gregan Mentoor (C-span) (1) 100 m 11,3 s 763 Dewald de Villiers (C) (2) 100 m-hekkies (84 cm) 13,2 s 762 (2) 300 m-hekkies (84 cm) 40,9 s 732 Divan Fuller (B) (2) Spiesgooi 49,48 m 429 Corné Knoetze (C) (5) Hoogspring 1,65 m 577 Kealan Milton (C) (6) Verspring 5,35 m 464 O. 15 Matthew Levens (B-span) (2) 100 m 11,39 s 744 (6) 200 m 24,1 s 691 Jaden Neethling (B) (1) 400 m 52,0 s 755 PB (2) 200 m 23,4 s 733 Christopher Hendriks (A-span) (4) 100 m 11,2 s 711 Leonardo van der Werf (A) (1) 1 500 m 4:37,47 685 (4) 800 m 2:17,65 455 Shah-Jehaan de Jongh (C) (4) 100 m-hekkies (84 cm) 14,3 s 786 (4) 300 m-hekkies (84 cm) 41,8 s 698 Jo Himmelstützer (A) (3) Gewigstoot 15,04 m 777 Elton Lombaard (A) (3) Diskus 48,24 m 757 Jacques Rossouw (B) (1) Hoogspring 1,86 m 754 PB Leigh-Chen Solomons (B) (5) Hoogspring 1,75 m 639 (1) Verspring 12,43 m 566 Erik Viljoen (B) (1) Spiesgooi 63,10 m 708 PB O. 16 Reece Burger (A-span) (1) 100 m 10,6 s 890 PB (1) 200 m 22,0 s 844 Jacques de Villiers (A) (1) 110 m-hekkies (84 cm) 14,8 s 832 (5) 100 m 11,2 s 761 Coetzee le Roux (A) (3) Gewigstoot 16,28 m 820 (6) Diskusgooi 38,70 m 603 Willie Liebenberg (A) (2) Spiesgooi 55,15 m 569 Matthew Birch (B) (5) 1 500 m 4:56,90 569 Luke van Schoor (B) (3) Driesprong 13,11 m 625 (2) Verspring 5,90 m 540 O. 17 Luciano Custodio (A-span) (2) 200 m 22,3 s 796 (1) 400 m 56,3 s 716 Dian Kruger (A) (5) 1 500 m 4:32,63 664 (4) 800 m 2:10,28 499 Henro Carstens (B) (1) Spiesgooi 49,56 m 410

F. PAARL GIRLS’ HIGH ATHLETICS RELAY MEETING (Brug Street, October 2019) PBHS combines with Paarl Girls; High in certain events in an atheltics relay meeting for the second time. The emphasis was on having fun and the give the boys and girls an opportunity to combine in relay teams. Other teams which took part : • Boland Landbou and La Rochelle • Paul Roos and Bloemhof • Paarl Gimnasium • Primary schools also took part. Unfortunately, no results are made known. (Dal Josafat-stadion, 22 Oktober 2019) Die Paarl Driehoekge Atletiekbyeenkoms, nou bekend as die Lente-atletiekbyeen- koms, vind vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar plaas. Die atlete van die HJS-span het vir die tweede keer daarin geslaag om al die trofeë in die seunskom- petisie te verower, naamlik die o. 14-, o. 15- en o. 17-ouderdomsgroepe, asook die spankompetisie vir seuns. DIE PUNTESTAND PER OUDERDOMSGROEP WAS SOOS VOLG: O. 14 : (1) HJS 147; (2) Boland Landbou 132 (3) HTS Drostdy 122 (4) Brackenfell 66 O. 15 : (1) HJS 194; (2) Boland Landbou 131 (3) HTS Drostdy 111 (4) Brackenfell 69 O. 17 : (1) HJS 202; (2) Boland Landbou 153 (3) Brackenfell 120 (4) HTS Drostdy 62 DIE FINALE PUNTESTAND VIR SEUNSPANNE WAS SOOS VOLG: 1. Hoër Jongenskool 543 punte 2. Boland Landbou 416 punte 3. HTS Drostdy 353 punte 4. Hoërskool Brackenfell 197 punte PRESTASIES • Drie HJS-atlete het byeenkomsrekords opgestel: – Hoogspring o. 14: Corné Knoetze 1,76 m 697 punte – 100 m-hekkies ( 84 cm ) o. 14: Dewald de Villiers 13,5 s 913 – Spiesgooi o. 15: Erik Viljoen 62,11 m 687 • HJS se o. 15A- en o. 17A-span wen ook hul 4 x 100 m-afloswedlope. • Twee HJS-atlete het meer as 900 punte in hul onderskeie items behaal. – 110 m-hekkies ( 91,4 cm ): Luciano Custodio 13,96 s 925 – 100 m-hekkies ( 84 cm ) o. 14: Dewald de Villiers 13,5 s 913 Die HJS-span behaal 17 eerste plekke, 12 tweede plekke, 21 derde plekke, 18 vierde plekke, 9 vyfde plekke, 6 sesde plekke, 8 sewende plekke en 6 agste plekke. Die volgende atlete is onder die eerste ses plekke geplaas (punte volgens die ASA- tabel ): O. 14 Gregan Mentoor (1) 100 m 11,22 s 842 (4) 200 m 24,22 s 715 Dewald de Villiers (2) 100 m 11,7 s 749 (3) 200 m 24,0 s 730 (1) 100 m-hekkies (84 cm) 13,5 s 913 (byeenkomsrekord) Jameel de Jongh (2) 100 m-hekkies (84 cm) 14,83 s 780 (3) Verspring 5,71 m 579 Divan Fuller (1) Spiesgooi 56,03 m 583 (2) Gewigstoot 12,98 m 642 (3) Diskusgooi 38,17 m 571 Stephan Rossouw (6) Diskusgooi 33,42 m 464 Neels Louwrens (4) Spiesgooi 43,49 m 278 Luka Burger (6) Spiesgooi 35,79 m 63 Alexander van der Walt (3) Gewigstoot 12,42 m 601 (4) Diskusgooi 37,92 m 566 Kealan Milton (4) Verspring 5,49 m 509 Corné Knoetze (1) Hoogspring 1,76 m 697 (byeenkomsrekord) Scott Nel (3) Hoogspring 1,65 m 577 Pauniel Ogadi (4) Hoogspring 1,55 m 466 G. LENTE-ATLETIEKBYEENKOMS

107

BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online