Boishaaier 2017

BOODSKAP VAN HOOFSEUN 2017

Performance EXTRAORDINARY

The destiny of hard work is always suc- cess. It is the same for leaders: they are not born, they are made. And they are made only through hard work. Sting used the following line in one of his songs: “It is a big enough umbrella, but it’s always me that ends up getting wet.” Un- like Sting, my 2017 umbrella was huge. I never got wet, thanks to a protecting force of 900 leaders. A Boys’ High umbrella. Every one of us is a leader in our own right. Whether we lead a team of people, or a group of friends, or our families, or just ourselves: leadership is all about rela- tionships, loyalty, honesty, trust, compas- sion, integrity and leading from within – values that every Boys’ Higher stands for and abides by. We lead by “do as I do” not “do as I say”. And this equals to camaraderie, the blue brotherhood. Due to this support, I can say: Anywhere there’s sunshine, you will find us.

Ten spyte van baie uitdagings en krisisse in ons land, leef vandag se jongmense in ’n opwindende tyd, ’n tyd waar etiese jong leiers broodnodig is: diensbare leiers wat die voortou neem om met nuwe denke, nuwe woorde en omgee-dade hoë berge kan oorwin; jongmense met selfvertroue, wat nie op die kantlyn staan of hulle isoleer nie, maar deur hul aktiewe deelname hulle skool en omgewing beïnvloed met waardes wat werk; jongmense soos Boishaaiers. Ek wil die skool, onderwysers, afrigters en oudleerders bedank vir die grondslag, voorbeeld en geleenthede wat hulle ons bied. Hulle streef daarna om die unieke handelsmerk van elke leerder te ontdek, respekteer en ontwikkel. Dankie dat julle fokus op balans en dankie vir julle waardering vir die feit dat almal uniek en verskillend is. Dankie dat julle elke persoonlikheid en talent gebruik om die dinamika en groter prentjie van ons skool te vorm. Dit is ’n groot voorreg om deel te wees van ’n skool waar ek persoonlik kon groei. ’n Skool waar my opinie tel. Dankie vir die vertroue wat julle in my gestel het.

Aan my ouers wil ek baie dankie sê vir julle liefde en ondersteuning. Ek weet julle dra my elke dag op aan ons Hemelse Vader. En dit is vir my genoeg. Matrieks, vir vyf jaar is ons geforseer om net ons beste te lewer. Ons sal nie nou toe- laat dat senuwees die oorhand kry nie. Ons het saam voorberei en sal die finale toets suksesvol saam voltooi. Baie geluk aan die leiers van 2018. Dit is julle roeping om diens julle ware noord te maak waarmee julle koershou na die toekoms. 2018 gaan ’n opwindende jaar wees vir elke Boishaaier. Wees deel, druk jou stempel af en wees altyd trots! Baie dankie.

And anywhere it rains at the right time, you will find us.

Friedrich du Toit HOOFSEUN

11 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker