Boishaaier 2017

SKAAK

Skaak

Ons vertrou dat die belangstelling wat daar in die skaakspel bestaan, nie sal verflou nie en dat die “dinkkoppe” gereeld ’n tydjie sal afknyp om hierdie boeiende “Spel van Konings” te speel – Jaarblad 1968

SKAAK INTERSKOLE-SPAN Agter:

Louis Mocke, Jan Tredoux, Matthew Benson, Eathan Jantjies, Ashwin de Freitas

2e ry: Hanro Fabricius, Francois Marais, Lucian Abrahams, Sufyaan Abrahams, Jaco Visagie, Matthew Birch, Tristan Johnson 1e ry: Bayanda Kula, Auden Jacobs, Jaco Marais, Dian Jacobs, Faizal Saban, Divan van der Bank, Taahir Rodrigues Voor: Johannes Janse van Rensburg, Nielson Govender, Jan-Meyer Verhoef (k), me. C du Toit (afrigter), Ti-yu Chiu, Joshua Hendricks, Garon van den Berg

As u belangstel om deel te wees van hierdie geleentheid, besoek gerus ons webblad by www.paarlboyshigh.org.za/sport/skaak/ Inskrywings is reeds oop en plek is beperk.

2018: Skaak @ HJS Gedenktoernooi / Chess @ PBHS Remembrance Tournament Volgende jaar is ons 150-feesjaar en dit gedenk ook die 50e bestaansjaar van skaak as ’n amptelike aktiwiteit by die skool (sedert 1968). Ter viering van hierdie groot geleentheid beoog ons om op 24 Februarie 2018 ’n skaakherinneringstoernooi hier by HJS te hou.

113 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker