Boishaaier 2017

ATHLETICS

EERSTE HELFTE / FIRST HALF Points awarded according to the ASA tables and the APE tables.

A. Bestmed Madibaz Tams Superspar Top-10-Atletiekbyeenkoms (Cradock, Saterdag 15 Oktober 2016) HJS het vanjaar vir die eerste keer aan hierdie spanbyeenkoms, georganiseer deur Hoërskool Cradock, deelgeneem en is deur ’n A- en B-span (bestaande uit 10 atlete elk) verteenwoordig. Pieter van Eeden ( toe nog o. 16 ) is vier-en-dertig jaar gelede genooi om op Saterdag 9 Oktober 1982 op die borg se onkoste aan die 100 m-hekkies (91,4 cm) vir seuns o. 17 te Cradock deel te neem. Pieter is tweede geplaas met dieselfde tyd (13,1 s) as die wenner. ’n Huishoudelike OP-rekord is aan Pieter toegeken omrede die wenner reeds sewentien jaar oud was. Ongelukkig is die afstand van die hierdie item later aangepas na 110 meter. Punte by hierdie byeenkoms is volgens die ASA-tabelle toegeken. Rhynardt Rijnsburger was verantwoordelik vir ’n skoolrekord in die diskusgooi vir seuns o. 15 met ’n afstand van 59,80 m (933 punte) . Ten spyte daarvan dat van ons voorste atlete nie deelgeneem het nie en ons slegs met ’n seunspan teen gemengde skolespanne moes deelneem, het HJS se A-span vyfde gekom en die B-span drie-en-twintigste . Die vyf topspanne was die volgende: 1. Hoërskool Despatch A 9 064 punte 2. Paarl Gimnasium A 8 879 punte 3. Hoër Landbouskool Marlow A 8 481 punte 4. Hoërskool Hangklip A 8 274 punte 5. Hoër Jongenskool A 8 243 punte Die volgende atlete het onder die eerste 6 plekke gekom: A-SPAN o. 15 Jermaine Slavers (1) 100 m-hekkies (84 cm) 13,6 s (881) (2) 100 m 11,3 s (824) Brian Zake (5) 100 m 11,4 s (798) (3) 200 m 23,4 s (763) Pierre de Jongh (4) 100 m-hekkies (84 cm) 14,2 s (813) (5) 300 m-hekkies (84 cm) 41,7 s (712) Rowan Wicomb (1) 300 m-hekkies (84 cm) 40,0 s (795) (2) 100 m-hekkies (84 cm) 14,0 s (839) Rhynardt Rijnsburger (1) Diskusgooi 59,80 m (933)

B. Paarl Driehoekige Interskole Atletiekbyeenkoms (Brugstraat, Dinsdag 25 Oktober 2016)

Vanjaar was dit die sestiende agtereenvolgende jaar dat hierdie byeenkoms plaasgevind het. Ongelukkig het Paarl Gimnasium na vyftien jaar se deelname aan die byeenkoms onttrek . Hoërskool Stellenberg het onderskeidelik met hul seuns- en dogteratlete in Paarl Gimnasium se plek deelgeneem. Ongelukkig het die klein groepie atlete van Stellenberg nie reg laat geskied aan ‘n Interskolekompetisie nie. HJS wen die seunskompetisie vir die vyfde agtereenvolgende jaar. Die atlete van die HJS-span het vir die vierde keer daarin geslaag om al die trofeë in die seunskompetisie te verower, naamlik die o. 14-, o. 15- en o. 17-ouderdomsgroepe asook die spankompetisie vir seuns. DIE PUNTESTAND PER OUDERDOMSGROEP WAS SOOS VOLG: o. 14: HJS 1e 129 Boland Landbouskool 2e 109 Stellenberg 3e 37 o. 15: HJS 1e 169 Boland Landbouskool 2e 84 Stellenberg 3e 37 o. 17: HJS 1e 183 Boland Landbouskool 2e 106 Stellenberg 3e 19 DIE FINALE PUNTESTAND VIR SEUNSPANNE WAS SOOS VOLG: 1e HJS 487 2e Boland Landbouskool 299 3e Stellenberg 93 Francois Bruwer stel ‘n byeenkomsrekord op in die 800 m vir seuns o. 17 met ‘n wentyd van 1:57,94 (717 ASA-punte). HJS behaal 29 eerste plekke, 28 tweede plekke, 19 derde plekke, 13 vierde plekke, 9 vyfde plekke en 5 sesde plekke. Die volgende atlete is onder die eerste drie plekke geplaas (punte volgens die ASA-tabel): o. 14 Curwin Gertse (1) 100 m-hekkies (84 cm) 14,1 s (848) (1) 200 m 23,6 s (762) Daniel Wildeman (2) 100 m 11,9 s (730) (2) Verspring 5,56 m (532) Jannie Fourie (2) 200 m 24,8 s (681) Luke Delle Donne (3) 400 m 59,6 s (576) Keith Jonker (2) 800 m 2:19,5 (431) Rynardt Botha (3) 800 m 2:19,57 (430) (2) Spiesgooi 41,44 m (223) Hanro Carstens (1) Spiesgooi 43,06 m (266) (3) Diskusgooi 36,68 m (539) Wessel Roos (2) Diskusgooi 38,05 m (569) Joshua Hendricks (1) Hoogspring 1,68 m (610) (1) Verspring 5,66 m (564) Sebastian Lombard (3) Gewigstoot 12,56 m (611) (2) Hamergooi 28,17 m (569) Zander Coetzee (3) Hamergooi 26,12 m (527) o. 15 Jermaine Slavers (1) 100 m-hekkies (84 cm) 13,9 s (842) (1) 100 m 11,5 s (769) (1) 200 m 23,6 s (744) Rowan Wicomb (2) 100 m-hekkies (84 cm) 14,0 s (832) Brian Zake (2) 100 m 11,6 s (758) (2) 200 m 24,2 s (707) Rikus Jonck (1) 400 m 54,8 s (676) (2) 800 m 2:13,15 (498) Danté Delle Donne (2) 400 m 55,6 s (656) Tristan O’Malley (3) 800 m 2:15,66 (462) Alexander Kruger (3) 1 500 m 4:37,86 (686) Rhynardt Rijnsburger (1) Diskusgooi 57,60 m (912)

(skoolrekord) (1) Gewigstoot (3) Diskusgooi (4) Gewigstoot (4) Diskusgooi

15,15 m (785) 46,48 m (724) 13,86 m (697) 40,61 m (608)

Tyrone Rose

Jacques Maingard o. 17 Sabri Jacobs Francois Bruwer

(2) 110 m-hekkies (91,4 cm) 15,1 s

(812) (757)

(1) 1 500 m

4:16,7

MEDALJES DEUR DIE A-SPAN VEROWER: Goud x 5, silwer x 3 en brons x 2 B-SPAN o. 14 Jannie Fourie (3) 100 m

11,4 s 24,4 s 11,7 s

(764) (705) (759)

(4) 200 m (4) 100 m (1) Verspring (5) 400 m (3) 400 m (1) Verspring (1) Driesprong

Daniel Wildeman

6,02 m (677)

Luke Delle Donne

58,4 s

(602)

o. 15 Rickus Jonk

53,7 s

(707)

Cameron Roberts

6,01 m (619) 11,9 m (489)

o. 17 Keanu Martins William Dommisse

(4) 400 m (3) 1 500 m

52,2 s 4:21,28

(725) (726)

MEDALJES DEUR DIE B-SPAN VEROWER: 3 x goud, 0 x silwer en 3 x brons.

107 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker