BOISHAAIER 2015
KULTUUR
GEESKOMITEE
Erasmus Smit - Leier
Martin Bester
André Gertsner
Tristan Maske
Vuyo Meqe
Driaan Stofberg
Neel van Heerden
INTERSKOLE�BAND Agter:
Dirkie Joubert, Marcelo Bassi
Voor:
Wihan Marais, Christopher Kruger, Rigardt Wolmarans
NOODHULP
Die noodhulpfasiliteite by Brugstraat se sportgronde is vanjaar opgegradeer en is nou ’n pronkstuk van HJS. Anzel Brink, ons fisioterapeut, bedryf haar praktyk vanuit die noodhulpfasiliteit en pas Saterdae daar noodhulp toe. Dr. Kobus Uys is meestal die dokter aan diens en die verbeterde fasiliteite is aan hom te danke. Noodhulp word by rugby-, hokkie- en atletiekbyeenkomste verskaf en Cape Commumed stuur altyd verskillende spanne na die onderskeie sportsoorte toe. Vier van ons seuns wat noodhulp doen, het hulle Vlak-3- noodhulpsertifikate verwerf en hulle wend hul kennis by sportgeleenthede aan. Dankie ook aan ons ambulansdiens, Cape Commumed, met wie ons ’n vennootskap het wat oor baie jare strek.
Agter: Voor:
Jonathan Malan, Jack Chiu, Robert Davies Preeshan Govender, me. M Steinmetz, Ziyaad Fredericks
64
Made with FlippingBook - Online magazine maker