BOISHAAIER 2015

MUURBAL

MUURBAL O.19A�SUPERLIGA Agter: Carel Matthee, Luke van Vuuren Voor:

John T van der Vyver, me. W Louw, Michael van Lingen, me. D Redelinghuys, Johan Koegelenberg

HJS se muurbal het ’n uitstekende seisoen beleef. Hoogtepunte:

5. Die volgende spanne is ook onoorwonne: o.19C en o.19E. 6. Justin Wesson beklee die nommer 2-posisie in die SA o.19-span, Luke van Vuuren die vierde posisie in die SA o.16-span en Nicholas Cronje behaal die tiende plek op die o.14-rangleer. 7. Die o.19A-span wen die Suidelike Voorstede-liga en beklee dus die eerste plek in die Superliga. Hul behaal die tweede plek tydens die Topskoletoernooi te Pietermaritzburg en eindig dus tweede in Suid-Afrika.

1. Veertien spelers verwerf Boland-kleure. 2. Beide spanne klop Grey Kollege Bloemfontein oortuigend met tellings van 20 – 1. 3. HJS is die top- muurbalskool in die Boland. 4. HJS se o.19B-span eindig eerste in die Boland en Noordelike Voorstede se A-liga. Die o.15B span wen die Noordelike Voorstede se o.15 A-liga.

MUURBAL O.19A�TOPSKOLE Agter: John T van der Vyver, me. D Redelinghuys, Luke van Vuuren Voor: Michael van der Lingen, me. W Louw, Johan Koegelenberg

124

Made with FlippingBook - Online magazine maker