BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE WYNBEDRYF

ERKENNINGS

Die projek is moontlik gemaak deur die befondsing van Winetech. Die Winetech-Grondkundekomitee word bedank vir hul voorstelle en positiewe ingestelheid teenoor die moontlik maak van so ’n dokument. Die paneellede wat deurgaans deelgeneem het aan, en waardevolle bydraes gemaak het ten opsigte van die saamstel van hierdie Bemestingsriglyne vir die Wynbedryf word onder gelys. PANEELLEDE: Dr Kobus Conradie Privaat konsultant (Voorheen verbonde aan Nietvoorbij, Stellenbosch) Mnr Bennie Diedericks Resalt Agricultural Systems and Strategies Dr Pieter Raath Algemene Bestuurder van Bemlab Mnr Andries Stofberg Terason Mnr Dawid Saayman Privaat konsultant (Voorheen verbonde aan Distell, Stellenbosch) Mnr Francois Viljoen Bestuurder van VinPro Konsultasie

TAALVERSORGING EN VERTALING: Me Leonie de Villiers

De Villiers Taaldienste/Language Services

REDIGERING Dr Kobus Conradie word hartlik bedank vir die deurlopende en finale redigering.

98

Made with FlippingBook Annual report maker