’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Escaverrotting (131); swartvoet (132).
FOTO 131. ’n Voorbeeld van ’n escageassosieerde interne verrottingspatroon wat die aanwesigheid van swart spikkels (wat soms mag voorkom) weerspieël.
FOTO 132. Verbruining/verrotting/verstopping van vaatweefsel as gevolg van swartvoet. Let op die dooie wortels wat aanduidend kan wees dat infeksie vanuit die grond geskied het.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 89
Made with FlippingBook Ebook Creator