’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Phytophthora.

FOTO 116. Algehele afsterwing (binne drie weke) met behoud van bruinkleurige, dooie blare word as baie kenmerkend van Phytophthora beskou.

FOTO 117. Kenmerkend van Phytophthora is dat dooie blare en trosse vir lang periodes aan stokke behoue bly. Let op die welige stand van onkruid wat aanduidend van nat grondtoestande mag wees.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 79

Made with FlippingBook Ebook Creator