’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Swartroes (antraknose).

FOTO 69. ’n Tipiese voorbeeld van weefselvernietiging waardeur lote in opvolging van swartroes­ infeksie gedood word. Moet nie met vlamsiekte verwar nie.

FOTO 70. Die totale inkrimp en afsterf van jong trossies (vóór blom).

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 51

Made with FlippingBook Ebook Creator