’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

DANKBETUIGINGS ’n Besondere woord van dank aan Jan Booysen, tegniese adviseur, vir die opneem van die projek vir publikasie as ’n opvolgreeks in Wynboer / Winetech Tegnies , en aan Anel Andrag, bestuurder Winetech, vir haar omvattende insette ten einde hierdie reeks die lig te kon laat aanskou. Opregte dank ook aan die borge; asook die produksiespan vir die professionele uitleg van hierdie boek. P.G. Goussard

FOTOGRAFIE Foto’s deur Pieter Goussard (US), met uitsondering van voorbeelde soos deur die volgende persone/ instansies op ’n goedgunstelike basis verskaf is. In hierdie verband word ’n spesiale woord van dank gerig aan: Pia Addison, 356; Erna Blancquaert, 453 & 541; Henning Burger (4, 5, 389, 390 & 430 432); Zelmari Coetzee (251 253 & 257 260); Jeanne de Waal, 303; Jeff Joubert (261, 262, 267, 273 & 354); G. Kasdorf, LNRNIPB (165 & 179); Chris Keet (386); Tanya Lerm (87); LNR InfruitecNietvoorbij (7 9, 68, 72, 82, 83, 118, 130, 134 136, 283, 285, 286, 371, 372, 418, 433, 436, 437, 444, 446, 468, 475, 476 & 481); Pieter Quixley (423 428); Pieter Raath (359 & 360); Robert Stolk (507); Vititec (242 248) en Johann Wiid (167, 169, 263, 265, 266, 270 & 271).

358 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator