’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Navorsing, Opleiding en Tegnologie-oordrag
Winetech moedig die produksie van kwaliteit wyne en ander druif-gebaseerde produkte, deur die toepassing van omgewingsvriendelike praktyke en die beste tegnologieë, aan. Winetech ondersteun opleiding en opvoeding op alle vlakke, insluitend die ontwikkeling van voorheen benadeelde- en opkomende produsente.
KERN FUNKSIES
NAVORSING
TEGNOLOGIE- OORDRAG Winetech verseker dat die inligting wat vanaf
Winetech se primêre doelwit is om ’n sterk en gesonde Suid-Afrikaanse Wynbedryf, deur middel van deelnemende Navorsings- en Ontwikkelingsinisiatiewe, te bou.
Winetech fokus op generiese navorsing wat tot voordeel van die hele Suid-Afrikaanse Wynbedryf strek.
bedryfsbefondste navorsing gegenereer word, tydig, op ’n duidelike en praktiese wyse gekommunikeer word. Sodoende word die bedryf instaat gestel om nuwe tegnologieë te implementeer.
VinPro-gebou, Ceciliastraat, Suider-Paarl TEL. 021 276 0499 – FAKS. 086 611 7817 – E-POS. andraga@winetech.co.za – www.winetech.co.za
Made with FlippingBook Ebook Creator