’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Donsskimmel.

FOTO 38. Infeksie van jong, groen lote met donsskimmel lei tot swart verkleuring daarvan, waarna dit verbruin, bars en uitdroog.

FOTO 39. Jong stokkies kan in die geheel uit­ gewis word in opvolging van donsskimmel­ infeksie van jong, groen lote.

FOTO 40. ’n Tipiese voorbeeld van die uitwissing van blomtrosse as gevolg van donsskimmelinfeksie.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 33

Made with FlippingBook Ebook Creator