’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Glifosaatfitotoksisiteit.
FOTO 498. Verkleinde, koppievormige blare en verkorte/verdikte internodia word as karakteristiek van glifosaattoksisiteit beskou.
FOTO 499. In hierdie voorbeeld word onreëlmatige in en uitstulpings en vergrote sinusse by blare, waarvan die bladskywe soms ’n geriffelde voorkoms openbaar, as verbandhoudend met glifosaat opnames by geaffekteerde stokke geïnterpreteer.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 319
Made with FlippingBook Ebook Creator