’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Parakwatfitotoksisiteit.
FOTO 486. ’n Verdere voorbeeld van skadelike ingrepe by hierdie blare as resulterend van direkte kontak met spuitnewel van parakwat.
FOTO 487. Alhoewel minder ingrypend, kan fitotoksisiteit (vergeling/verbruining) van gedeeltelike of totale blaaroppervlaktes, ook deur parakwatdampe geïnduseer word, veral wanneer aanwending tydens warm weerstoestande sou geskied.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 313
Made with FlippingBook Ebook Creator