’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Oïdium.

FOTO 14. Benewens die wit poeieragtigheid, kan die ontwikkeling van perserige, bruinswart verkleu­ rings hier waargeneem word.

FOTO 15. Intense blaarinfeksie lei tot spoedige nekrose van blaardele waardeur die prosesse betrokke by vroeë blaarverliese aan die gang gesit word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 19

Made with FlippingBook Ebook Creator