’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Gleufstam.
FOTO 211. ’n Tipiese swelling aan die bokant van die entlas met duidelik visueel waarneembare vergleuwing en verpitting in die lengterigting op die dikker stam van die bostokkomponent.
FOTO 212. ’n Verdere voorbeeld van opsigtelike vergleuwing en verpitting soos deur basverwydering by meerjarige stamme blootgelê word.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 139
Made with FlippingBook Ebook Creator