’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Rolblaar.
FOTO 182. Herfskleure by rolblaarstokke in skerp kontras met dié van die aristokratiese dennebome.
FOTO 183. Ten spyte van blaarval wat reeds ’n aanvang geneem het, is die toneel steeds weerspieëlend van kontrasterende rolblaarblaarverkleuring teen middelJunie.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 123
Made with FlippingBook Ebook Creator