’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Wortelontwikkelingsprobleme (3); verdwergde lootgroei (4); vaatweefselprobleme (5).

FOTO 3. Wortelontwikkeling slegs aan een kant van die onderstok dra daartoe by dat die wond aan die teenoorgestelde kant nooit ordentlik heel nie en gevolglik ideale ingangskanale vir nadelige sekondêre organismes skep. So ’n situasie moet reeds vóór vestiging van eenjarige geënte stokke uitgeklaar word.

FOTO 4. Hierdie jong stok toon duidelike verdwergde lootgroei met gepaardgaande lowervergeling kort na vestiging.

FOTO 5. Algehele terugsterwing van stok (Foto 4) wat op belemmerde sapvloei (vaat­ weefselprobleme) dui.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 11

Made with FlippingBook Ebook Creator