Vinpro Cost Guide 2025 / 2026
WEES MEER INGELIG MEET BETER LAAT JOU ONDERNEMING PRESTEER
Gaan die nuwe seisoen met ’n doelgerigte plan vir jou besigheid in.
PRODUKSIEPLAN OPNAME Neem in 2025 aan die Vinpro-studiegroepe (Produksieplan) deel en kry betroubare bestuursinsigte oor jou besigheid. Meet jouself teenoor jou eie historiese prestasie, jou streek en die res van die bedryf om meer ingeligte besluite te maak en doeltreffendheid op te skerp. Deelname is gratis en ’n gebruikersvriendelike proses laat jou toe om met die minimum insette kragtige ontledings tot en met blokvlak te kry. Woon ’n inligtingsessie vanaf Julie 2025 in jou streek by, of kontak ons om betrokke te raak.
tel: +27 (0)21 276 0429 | e-pos: info@vinpro.co.za | web: www.vinpro.co.za
Made with FlippingBook Online newsletter creator