Vinpro Cost Guide 2025 / 2026

2025 REGISTRASIES NOU OOP

TEGNIESE WINGERDBOU BEGINSELS AANLYN KURSUS Vir die individu:

https://sawinelms.co.za

Die kursus in Tegniese wingerdbou beginsels vind op ’n aanlynleerplatform plaas. Die kursus is gemik op spanleiers, toesighouers of enigiemand wat hul wingerdboukennis wil uitbrei. Die fokus van die program is om wingerdbestuurders of spanleiers binne die 10 modules op te lei.

KOSTE: R5 000 Voltooi 10 modules oor ’n 12 maande periode

ONS LEERPROGRAM

• Snoei

• Bemesting • Oes van wyndruiwe

• Wingerdvestiging • Stokontwikkeling • Identifisering van siektes en plae

• Grondbestuur • Grondkunde • Lowerbestuur

• Besproeiing

Vinpro sertifikaat word uitgereik na elke module voltooi is.

Vir meer inligting of om te registreer, kontak: Hanno van Schalkwyk | Opleidings Koördineerder Tel +27 (0)21 276 0443 | Epos: hanno@vinpro.co.za

Made with FlippingBook Online newsletter creator