VERITAS 2019

ElPro beskik oor al die nodige vaardighede en kennis om enige organisasie binne die Suid- Afrikaanse wynbedryf met effektiewe, volhoubare en bekostigbare projekte en programme behulpsaam te wees. Ons kundigheid is gesetel oor ’n wye front dissiplines en strek oor meer as 30 jaar ...

ONS DIENSTE: Die reël en aanbied van wynkompetisies | Funksies vir toekennings en bekendmaking van uitslae | Organisering en aanbied van wynproeë | Tegniese werkswinkels en seminare | Wynverwante bemarkingsgeleenthede en promosies | Ondersteuningsdienste

ONS KLIËNTE: Amorim Cork | Cabernet Sauvignon Interest SA | Cappa | MCC Assosiasie | Paarl Vintners | Pinotage Assosiasie | SA Nasionale Wynskouvereniging | Pinot Noir Association | Vinpro MSW Groep

Tel: 021 863 1599 | Faks: 021 863 1552 Epos: elsabe@efpromosies.co.za www.efpromosies.co.za | www.wineevents.co.za

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online