Table Talk Grape Conversations 2024

Information Sheets

QUALITY MANAGEMENT

KWALITEIT

OES TOT NA-OES

RIGLYNE VIR DIE HANTERING VAN TAFELDRUIWE

DIE BELANGRIKHEID VAN KOOLHIDRAAT RESERWES

Verpligte vereistes vir tafeldruifhantering het na deregulasie weggeval maar die eertydse riglyne het steeds waarde vir produsente, verduidelik Dawie Moelich, Tegniese en Marktoegang Bestuurder by SATI.

Die bestuur van die wingerd in die na-oes periode is baie belangrik, aangesien dit die volgende seisoen ’n groot impak kan hê op die aanvanklike bot en groei van wingerd. Gedurende die na-oes periode vind die opberging van koolhidraat reserwes plaas wat benodig word deur die plant vir bot en aanvanklike groei (bot tot ongeveer 8 tot 10 blaarstadium), totdat die blaaroppervlak groot genoeg is vir voldoende energieproduksie deur middel van fotosintese. Hierdie koolhidraat reserwes word nie net in die permanente bogrondse dele gestoor nie, maar ook in die wortelstelsel. Die koolhidrate gestoor in die wortelstelsel word tot ’n mate gebruik vir aanvanklike bogrondse groei, maar grootliks vir die wortelstuwing wat gesien word rondom die blom periode. Soos die stok groei deur die seisoen, word oortollige koolhidrate, wat deur fotosintese geproduseer word, ook gestoor in die permanente dele van die plant. Maar as die oeslading hoog is, of wanneer die stokke onder een of ander omgewingsstres is (wat fotosintese verlaag), word daar minder hiervan gestoor en word koolhidrate eerder gebruik vir die rypmaak van die oes. In so geval, is die oordeelkundige bestuur van die na-oes periode van nog groter belang. Die plant benodige nie net koolhidrate nodig vir bot nie, maar nutriënte ook. Die nutriënte deur die stok benodig vir bot en aanvanklike groei kan nie op ’n vroeë stadium deur wortelopname bevredig word nie, daarom is die gestoorde nutriënte vir hierdie periode belangrik. Die impak van reserwes op aanvanklike lootgroei en potensiële oeslading vir die volgende seisoen is groter as wat meeste besef – suboptimale reserwes kan veroorsaak dat die primêre ogies (wat die beste kwaliteit trosse het) nie uitbot nie, maar eerder die sekondêre of tersiêre ogies. Swak aanvanklike groei kan in die seisoen tot gevolg hê dat optimale uitdunning nie verkry word nie en het in die meeste gevalle ook meer ongegaligheid tot gevolg.

en suurvlakke gereeld vanaf deurslaan te meet. Dit stel hulle in staat om die optimale oestyd te skat en dus oes- en bemarkingsprogramme te skeduleer. Histories is die riglyne vir rypheidstandaarde van onderskeie kultivars deur die bedryf voorgeskryf, op grond van die resultate van plaaslike evaluasies en opbergingsproewe. Huidig word die rypheidstandaard deur planttelers voorgeskryf en opgeneem in die DALRRD Uitvoer Regulasies en Standaarde, wat deur PPECB gekontroleer word. Voorheen is druiwe oor die algemeen gedurende die koelste deel van die dag – voor 11h00 – geoes. Dit het onder andere probeer verhoed dat druiwe geoes word wanneer pulptemperature 30 °C oorskry. Warmer vrugte het ’n vinniger metabolisme wat veroudering versnel. Verpakking van warmer vrugte tydens warmer periodes van die dag skep ook groter verkoelingsuitdagings en plaas daardeur addisionele druk op die beskikbare fasiliteite. Plukkiste moet skoon gehou en gereeld gewas word om te verhoed dat stowwerige of klewerige vrugte by verbruikers beland. Ligkleurige plukkiste word aanbeveel. Druiwe moet na oes in die skaduwee gehou en so gou moontlik – binne 20–30 minute – by die pakhuis afgelewer word. Fisiese hantering van trosse moet vanaf oes deurgaans beperk word om skade te voorkom. Druiwetrosse moet nie bo-op mekaar gestapel word nie. Die historiese aanbeveling was om oesaktiwiteite te staak indien dit reën en die druiwe vir langer as 10 ure nat bly. Die doel hiervan was om bederf en korrelbars wat deur die reën aangehelp is, kans te gee om te ontwikkel sodat aangetaste korrels verwyder kan word om sodoende nie in die karton te beland nie. BY DIE PAKHUIS By aankoms by die pakhuis kan druiwe óf direk op die

Voor deregulasie was die Sagtevrugteraad en Unifruco die alleenuitvoerders van Suid-Afrikaanse tafeldruiwe en het dus die tegniese riglyne vir tafeldruifhantering voorgeskryf. Na deregulasie het verskillende rolspelers in die waardeketting mettertyd die historiese riglyne aangepas en hedendaagse produsente volg dikwels riglyne wat deur uitvoeragentskappe voorsien word. Daar is egter steeds waarde in die historiese riglyne – die onderliggende natuurwette wat vrugkwaliteit beïnvloed het nie met deregulasie verander nie! Hierdie artikel poog om die eertydse riglyne op te som sodat produsente daarna kan verwys wanneer hulle hul eie praktyke wil evalueer. Deur pulp- asook lugtemperature gereeld te meet kan produsente hulle eie koueketting volgens die hanteringsnodes binne die uitvoerproses beter verstaan en swak hanteringspunte intyds identifiseer met die oog op verbetering. Sodoende kan produsente meer vertroue hê dat hulle verkoelings- en bewaringskettings wel die kwaliteit van hul tafeldruiwe sal handhaaf. as moontlik te behou maar dit kan nie die inherente kwaliteit of opbergingsvermoë van druiwe verbeter nie. Produsente moet vroegtydig ’n geskikte program vir die beheer van bederforganismes implementeer. Siekte- en plaagbeheer moet alle marktoegangsvereistes in ag neem – elimineer fitosanitêre plae maar hou terselfdertyd by toelaatbare spuitmiddels en maksimum residuvlakke. Indien nodig kan geregistreerde middels gebruik word om kleurontwikkeling te bevorder. Let egter daarop dat oorskryding van die geregistreerde voorskrifte soos op die etiket aangedui die houvermoë van tafeldruiwe kan verlaag. OES Optimale oesrypheid streef om die IN DIE WINGERD Goeie produksiepraktyke lê die grondslag vir die kwaliteit en houvermoë van tafeldruiwe. Optimale hantering en verkoeling is uiters belangrik om kwaliteit so goed

PRODUKSIE WENKE

NA-OES BESTUUR OM KOOLHIDRAAT RESERWES TE AKKUMULEER Dit is belangrik vir die druiwestok om in die na-oes periode steeds optimaal te fotosinteer, om sodoende koolhidraat reserwes op te bou. Dit beteken dat ’n gesonde lower gehandhaaf moet word vir hierdie periode, genoegsame nutriënte en water moet beskikbaar wees, peste en plae moet voldoende beheer word. Behalwe dat die lower gesond moet wees vir fotosintese, kan swamme soos witroes en donsskimmel ook tot gevolg hê dat die koolhidrate wat in die blare geproduseer word, nie uitgevoer kan word na die permanente strukture van die plant nie. Stadige of onegalige rypwording en lote wat nie heeltemal ‘ryp’ is met oes nie, kan gesien word as indikators dat daar ’n tekort aan koolhidrate in die sisteem was gedurende die seisoen. In hierdie geval is die na-oes bestuursperiode van kardinale belang – die lower moet vir ’n langer periode na oes aktief gehou word om reserwes op te bou.

NA-OES NUTRIËNT BESTUUR Die hoeveelheid nutriënte wat gedurende die na-oes periode toegedien moet word, hang af van ’n paar faktore, bv. Blaar of petiool analises gedoen gedurende die seisoen, visuele toestand van die lower (groeikragtigheid, tekortsimptome, verwyder is uit die sisteem met die oes van die druiwe. ’n Paar redes waarom na-oes bemesting belangrik is, sluit in: die regstelling van enige nutriënt kwessies wat gedurende die seisoen opgeduik het; instandhouding van die lower vir ’n langer periode na-oes; bou van nutriënt reserwes vir die volgende seisoen; en vele ander. ens.), grondtipe en ook die hoeveelheid nutriënte wat

NA-OES BESPROEIINGS BESTUUR

Besproeing tydens die na-oes periode is belangrik aangesien dit ’n gesonde lower langer sal onderhou voor blaarval en ook om die na-oes bemesting wat toegedien is, tot in die wortelsone te was. In winterreënval gebiede moet optimale dreinering van die wingerde verseker word en in somerreënval gebiede moet lae frekwensie besproeing gedoen word. Optimale grondvog gedurende dormansie, verbeter die kans op meer egalige bot en beter aanvanklike groei – wanneer die wingerd te droog of te nat bestuur word gedurende die winter, word wortelaktiwiteit negatief beïnvloed. Trix Quixley (NexusAg).

paklyn gaan óf eers in ontvangskamers met veldhitteverwydering geplaas word. Hierdie ontvangskamers word gebruik wanneer die paklyn alreeds vol is óf die druiwe te warm is om dadelik te verpak. Tydens veldhitteverwydering word vrugte

deur sirkulerende lug tot net bo die doupunt afgekoel. Die lugspoed moet verkieslik verminder kan word sodra die vrugte op of naby temperatuur is. Druiwe moet verkieslik teen ’n pulptemperatuur van 20 °C–25 °C gepak word. Die hitteuitruiling wat die druiwe

balans tussen voldoende houvermoë en aanvaarbare smaak en voorkoms vir die verbruiker te vind. Produsente moet die rypwordingsproses en -tempo van hulle druiwe moniteer deur byvoorbeeld suiker-

satgi.co.za

HANDLING OF TABLE GRAPES: FLOW DIAGRAM DFPT RESEARCH 2003 AND HORTEC 2007. REDRAFTED WITH PERMISSION 2021.

HANTERING VAN TAFELDRUIWE: VLOEIDIAGRAM DFPT RESEARCH 2003 AND HORTEC 2007. REDRAFTED WITH PERMISSION 2021

RAPID REMOVAL OF “FIELD-HEAT” IS CRITICAL.

VINNIGE VERWYDERING VAN VELDHITTE IS KRITIES.

NOTES (evaluate and improve your own system)

HARVEST

PACKHOUSE

PRE-COOLING

OES

PAKSTOOR

VOOR VERKOELING

• Pulp temperature <25°C; ideally just above dew point. • Use clean, light coloured lugs for harvesting. • Transport to the packhouse as quickly as possible. • Keep covered.

• Pulptemperatuur <25°C; ideaal 20°C of net bokant doupunt. • Gebruik skoon, liggekleurde plukkiste. • Vervoer na pakstoor so gou moontlik. • Bedek met seil.

• Using circulating air, cool grapes in pre-cooler to just above dew point, especially if grapes were harvested at a temperature >25°C. • Reduce air speed as soon as target temperature is reached.

• Verkoel in voorverkoeler met bewegende lug tot net bo doupunt, veral indien druiwe by temperatuur >25°C geoes is. • Verminder lugspoed sodra teikentemperatuur bereik is.

PACKING LINE

PAKLYN

• Packhouse temperature: max 25°C. • Pack grapes directly from pre-cooling chamber. • Packing speed should be fast enough so that grapes do not reheat after pre cooling.

• Pakstoortemperatuur: maks 25°C. • Verpak druiwe direk vanaf voorverkoelingskamer. • Verpakkingspoed moet vinnig genoeg wees dat druiwe nie weer opwarm na voorverkoeling nie.

PALLETISATION

PALLETISEER

Take pallets immediately to cold room.

• Transport to coldroom as often as possible. • Keep covered during transport.

Neem palette onmiddellik na koelkamer of verkoelde houkamer.

• Vervoer so gereeld moontlik na koelkamer. • Bedek vrag met seil.

REFRIGERATED HOLDING ROOM

VERKOELDE HOUKAMER

EXTERNAL COLD ROOM (including port) • Pallets in cold storage immediately after arrival. • Pulp temperature <10°C within 10-12h and at minus 0.5°C within 24h. • Turn off fans as soon as target temperature is reached.

EKSTERNE KOELKAMER (insluitend hawe)

OWN COLD ROOM

EIE KOELKAMER

• Palette in koelkamer onmiddellik na aankoms. • Pulptemperatuur <10°C binne 10-12h en by minus 0.5°C binne 24h. • Skakel waaiers af sodra teikentemperatuur bereik is.

Rapid transfer.

Voltooi binne een uur.

CONTAINER

BEHOUERING

TERMINAL

TERMINAAL

• Inlet temperature should never drop

• Inlaattemperatuur moet nooit

Transport to port: • Preferably in refrigerated trucks • Tautliners • Flatbed transport with sails for insulation (cargo to be covered at all times).

Vervoer na hawe: • Verkieslik in verkoelde trokke • Tautliners • Platbakvervoer met seile vir isolering (vrag te alle tye met seil bedek).

SHIP

VERSKEEP

Set-point temperature of ship container minus 0.5 ° C.

Stelpunttemperatuur van skeepshouer minus 0.5 ° C.

RELEASE, STORAGE, DISTRIBUTION & MARKETING

VRYSTELLING, OPBERGING, VERSPREIDING & BEMARKING

Further handling ideal at minus 0.5°C. Be alert! In practice pallets are often kept at 5°C due to handling of mixed commodities.

Verdere hantering ideaal by minus 0.5°C. Wees bedag! In praktyk dikwels by 5°C agv hantering van gemengde kommoditeite.

QUALITY MANAGEMENT

SULPHITE RESIDUE LEVELS ON TABLE GRAPES

QUALITY MANAGEMENT

THE USE OF SULFUR DIOXIDE GENERATING SHEETS ON TABLE GRAPES

WHAT ARE SULPHITES?

fruit. Excessive use of sulphur dioxide may also cause off flavours. Due to certain people displaying hypersensitivity to sulphites in food, cosmetics and pharmaceuticals, the decision was made to regulate the use of sulphites in various products including table grapes and other fruit. Hypersensitivity or allergic reactions to sulphites manifest as asthma, urticaria, anaphylactic reactions, dermatitis, abdominal pain, and diarrhoea. In the United States of America, the Environmental Protection Agency, the European Union, and the United Kingdom has set the maximum residue level of sulphites on imported table grapes at 10 ppm or mg/kg, a quantity it considers safe to consume. A table grape consignment with a sulphite residue level above 10 ppm may be rejected at the ports of the aforementioned countries. South Africa has set the maximum residue levels for sulphites on imported table grapes to 30 ppm in accordance with the Codex Alimentarius International Food Standards, a joint initiative of the Food and Agriculture Organization of the United Nation and the World Health Organisation.

Sulphites is a collective term used to describe sulphur containing compounds which releases sulphur dioxide (SO 2 ) gas. These compounds include sulphur dioxide, sodium metabisulphite, potassium metabisulphite and calcium sulphite, among others. These sulphites are included on food labels as E-numbers ranging from E220 to E228 and has been used for centuries to prevent food spoilage and discolouration. Sulphites have many useful properties such as being effective antimicrobials, sanitising agents, bleaching agents, oxygen scavengers, and enzyme inhibitors, which makes it useful to the food, pharmaceutical and cosmetics industries. In table grape production, sulphites, applied as SO 2 , are used as a post-harvest treatment to prevent Botrytis decay during storage and transport. It is applied through chamber fumigation or SO 2 generating sheets placed inside table grape cartons. The active ingredient of the SO 2 generating sheets is sodium metabisulphite, which release SO 2 gas upon contact with water vapour. Sulphite deposits (residues) may then be absorbed by the table grape berries and may also be left on the surface of the

INTRODUCTION TO THE USE OF SULFUR DIOXIDE ON TABLE GRAPES

one hour is required to disinfest grapes and kill the surface growth of fungi. Single release SO 2 sheets are also available for shorter storage or transport times. Sulfur dioxide kills and prevents the growth of Botrytis on table grapes by inhibiting key proteins and disrupting the cell membranes of Botrytis cells. Sulfur dioxide also induces resistance in plants to Botrytis infection. SO 2 sheets cannot prevent superficial latent Botrytis infections that occurred during the flowering stage of the vines but can prevent the Botrytis from germinating and spreading to other bunches in the carton. Sulfite residues will always remain below the legal maximum residue limit of 10 ppm with use of any Uvasys product.

Sulfur dioxide (SO 2 ) fumigation was first used on wine grapes in the United States in the 1920s and has been a very effective post-harvest treatment for the prevention of Botrytis grey mould. Since the introduction of SO 2 generator sheets, South African table grape producers found fumigation to be unsatisfactory and have moved away from this practice. SO 2 generator sheets contains the active ingredient sodium metabisulfite which releases SO 2 when it comes into contact with water vapour. Most SO 2 generator sheets have a dual release which means that the sheet has two release stages, namely a fast release (first stage) and slow release (second stage). A minimum concentration of 100 ppm of SO 2 gas for

Average Uvasys Blue sulphite residues on table grapes

12

MRL: 10 ppm

10

8

A graphical representation of the average sulphite residues on ‘Crimson Seedless’ table grapes. The table grapes were packed in 4 mm x 36 perforated and non-perforated liners and treated with Uvasys Blue Dual Release, followed by cold storage at -0.5 °C for 24, 48 and 72 hours, 4 and 8 weeks. Three reps were included for each treatment. The red line represents the maximum residue limit of 10 ppm for sulphite residues on table grapes.

6

4

2

sulphite concentration (ppm)

0

24h 3.67

48h 3.67 1.00

72h 5.00 1.00

4 week

8 week

non-perf

1.00 1.00

2.00 2.00

4 mm 1.33

Graph showing dual release action of SO2 sheets.

TO READ THE ARTICLES, CLICK HERE.

2024 TABLE TALK 22

GRAPE CONVERSATIONS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online