Table Talk Grape Conversations 2024

Navorsing- en opleidingsvideos OP SATI-WEBWERF

Hierdie videos dek ’n reeks belangrike onderwerpe en is ontwikkel om kennis en vaardighede ten opsigte van produksiepraktyke te verbreed en te verbeter. NAVORSINGSVIDEOS Hierdie videos gee oorsigtelike opsommings vanuit afgehandelde navorsingsprojekte, asook aanbevelings vir praktiese toepassing van kernbevindings.

Besproeiing vir optimale produksie

Bestuur van blaaspootjie

Phylloxera

Titrasie

ONDERWERPE

OPLEIDINGSVIDEOS Die “hoekoms” en “hoe” van verbouingspraktyke word eenvoudig en prakties, maar ook wetenskaplik en tegnies korrek visueel uitgebeeld en verduidelik.

Geïnte greerde plaagbestuur

Wingerd manipulasie

Voeding

Besproeiing

Oes- en na oeshantering

ONDERWERPE

Siekte- bestuur

Die videos is slegs vir tafel druifprodusente beskikbaar – en vir sekere belanghebbendes aan wie toegang verleen is om aan te teken.

Neem asseblief kennis dat produsente by die SATI webtuiste ingeteken moet wees om toegang tot die videos te verkry. Vir navrae oor die webtuiste of bystand, kontak info@satgi.co.za

2024 TABLE TALK 15

GRAPE CONVERSATIONS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online