SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026

Sugrathirtyfour (Adora Seedless ® ) Met erkenning aan Sun World vir die inligting

FOTO: SUN WORLD

Eienskappe

• Gemiddelde korrelgrootte 12 g per korrel by 25 mm. • Trosragis (raamwerk) medium.

• Ontwikkel en bestuur deur Sun World. Gepatenteer. • Swart pitloos. • Laat midseisoen. • Groeikrag 4.5/5. • Vrugbaarheid 4/5. • Blomme en korrels kan gedurende blom en set afspeen. • Korrels rond to obovoïed (omgekeerd eiervormig).

• Korrelaanhegting 4/5. • Natuurlike kleur 3.5–4/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop dun. • Reëntoleransie (bars) 3/5. • Naoesprestasie 4/5.

SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 90

Made with FlippingBook Annual report maker