SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026
Tawny Seedless ® Met erkenning aan Lombardi Genetics vir die inligting
FOTO: GAWIE VAN DER MERWE
Eienskappe
• Trosragis (raamwerk) baie sterk. • Korrelaanhegting 4/5. • Natuurlike kleur 4–4.5/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop medium tot sterk. • Reëntoleransie (bars) 3.5–4/5. • Naoesprestasie 4/5.
• Ontwikkel en bestuur deur Lombardi Genetics. Gepatenteer. • Rooi pitloos.
• Vroegseisoen. • Groeikrag 5/5. • Vrugbaarheid 5/5. • Korrels rond tot ovaal.
• Gemiddelde korrelgrootte(met gibbe relliensuur) 6.0 g per korrel by 20 mm.
SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 80
Made with FlippingBook Annual report maker