SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026
Sugranineteen (Scarlotta Seedless ® ) Met erkenning aan Sun World vir die inligting
FOTO: SUN WORLD
Eienskappe
• Trosragis (raamwerk) medium. • Korrelaanhegting 4/5. • Natuurlike kleur 3.5/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop medium tot sterk. • Reëntoleransie (bars) 4/5. • Naoesprestasie 4/5.
• Ontwikkel en bestuur deur Sun World. Gepatenteer. • Rooi pitloos. • Laatseisoen. • Groeikrag 3/5. • Vrugbaarheid 4/5. • Korrels rond tot obovoïed (omgekeerd eiervormig). • Gemiddelde korrelgrootte (met gibbe relliensuur) 6.5 g per korrel by 19 mm.
SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 78
Made with FlippingBook Annual report maker