SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026
Ralli Seedless™ Met erkenning aan TopFruit vir die inligting
FOTO: SATI
Eienskappe
by 19 mm. • Kan bokhael in koue toestande ontwikkel. • Trosragis (raamwerk) medium tot sterk.
• Gepatenteer deur Joe Ralli, Australië. Word in Suid-Afrika deur TopFruit bestuur. • Rooi pitloos. • Vroeg midseisoen. • Groeikrag 5/5. • Vrugbaarheid 2/5. • Korrels rond tot obovoïed (omgekeerd eiervormig). • Gemiddelde korrelgrootte (met gibbe relliensuur en ringelering) 5.8 g per korrel
• Korrelaanhegting 4/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop medium. • Reëntoleransie (bars) 3/5. • Naoesprestasie 4.5/5.
SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 68
Made with FlippingBook Annual report maker