SATI Riglyne vir die Voorbereiding van Tafeldruiwe in Suid-Afrika vir uitvoer 2025/2026

Joybells ® Met erkenning aan die LNR Infruitec-Nietvoorbij en Culdevco vir die inligting

FOTO: LNR INFRUITEC-NIETVOORBIJ

Eienskappe

• Trosse kan kompak wees. • Trosragis (raamwerk) medium tot sterk.

• Ontwikkel deur die LNR Infruitec Nietvoorbij en bestuur deur Culdevco. • Rooi pitloos. • Vroeg midseisoen. • Groeikrag 3.5/5. • Vrugbaarheid 4.5/5. • Korrels ovaal tot obovoïed (omgekeerd eiervormig). • Gemiddelde korrelgrootte 6.2 g per korrel by 21 mm.

• Korrelaanhegting 4/5. • Smaak soet neutraal. • Tekstuur sappig en ferm. • Dop medium. • Reëntoleransie (bars) 4/5. • Naoesprestasie 4.5/5.

SATI RIGLYNE VIR DIE VOORBEREIDING VAN TAFELDRUIWE IN SUID-AFRIKA VIR UITVOER 66

Made with FlippingBook Annual report maker